Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Wierdapark

4.1 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Wierdapark van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Wierdapark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wierdapark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wierdapark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wierda Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wierdapark Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Wierdapark

Biki-Biki Gasteverblyf is in Wierda Park in Centurion geleë. Verblyf word in 3 eenhede aangebied. Die eenhede kan ook saam bespreek word. Rus-n-Biki is 'n ruim gastekamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark

Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes voorsien en ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wierdapark

Roosboompies is 'n semi-selfsorgkamer vir 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Wierdapark, Centurion. Die lieflike en ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark

De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand van alle hoofroetes na en van Pretoria, Johannesburg, Midrand, Krugersdorp en Polokwane. By die De ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark

Sun Ray Guest House is in Wierdapark, Centurion, geleë. Ons bied 2 gerieflike, ruim, skoon woonstelle. Woonstel A het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, ruim kaste, 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer. Die l...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wierdapark

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n perseel van 1 hektaar bied ons uitstekende verblyf en kookkuns in 'n Bali-herehuis. Die kamers is bai...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Raslouw, Pretoria

Ons 3-ster-gastehuis is 'n oorspronklike plaashuis op 'n veilige landgoed, omring deur 'n inheemse tuin. Dit is gerieflik halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die huis is 'n plattelandse herehuis wat in '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Thatch Haven Guesthouse is in die hartjie van Centurion in die stil woonbuurt Eldoraigne. Dit is slegs 25 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofweë. Dit is ongeveer 3,5 km vanaf...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Kru...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Ngena Gastehuis is geleë in 'n stil woonbuurt in Centurion, Gauteng wat al sedert 1995 in die bedryf is. Dit bied gerieflike akkommodasie vir reisigers wat op soek is na rus en vrede weg van die stad se gedruis af....

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Eldoraigne

Uitsigpark Guest @ Home4U is in Uitsigpark Sekuriteitslandgoed in Eldoraigne geleë, 'n moderne voorstad in die hartjie van Centurion. Daar is 6 dubbelkamers met en suite-badkamers, koninggrootte-beddens, beddegoed...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Pretoria

13 on Wynne bied verblyf in 'n gerieflik gemeubileerde gesinskothuis vir 5 gaste en 'n tweede eenheid wat ideaal vir 2 gaste in Eldoraigne in Centurion. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en en-...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Pretoria

Protea Bloom Manor is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Uitsig Park-landgoed, in een van Centurion se gesogte areas, Eldoraigne. Die verblyf is goed toegerus vir sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Pretoria

4 You Self-Catering Accommodation is op Amberfield Crest Sekuriteitslandgoed geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, gholfspelers en gesinne vir 'n naweek of sommer in die middel van die week. Dis ook ideaal indien ga...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Plovers Guest House is in Centurion in Tshwane geleë. Ons is teen die Ou Johannesburg Pad, so ons is net enkele minute van die Centurion Mall en hoofweë van Johannesburg, Pretoria en Midrand af. Daar is 3 kamers ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Three Olives Guesthouse bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Aandetes is op versoek beskikbaar. Verblyf by Three Olives Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie luu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne, Pretoria

Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Pretoria

Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die Executive Suite i...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

GuestHouse @ LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, Gu...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Tampara Park

Villa Xanelle Boutique Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gastehuis is die ideale stopplek vir sakemense wat moet herlaai na 'n...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Wierdapark akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]