Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Hectorspruit (3)
Komatipoort (21)
Marlothpark (301)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (356)
B&Bs (7)
Lodges (36)
Hotelle (2)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (290)

Resensies van Wild Frontier

4.6 / 5  
volgens 1377 resensies
Lees regte resensies van Wild Frontier van 1377 geverifieerde gaste.
Indien jy Wild Frontier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wild Frontier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wild Frontier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wild Frontier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wild Frontier Akkommodasie

350 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
VanafR2 400
R1 680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

Meerkatgat is 'n selfsorghuis in Seekoeiweg, Marloth Park se ongerepte bosveld net 17 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin. Dié huis is net 'n paar treë vanaf die Krokodilrivier. Meerkatgat het 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

4230 Impala bied puik bosveldverblyf in Marloth Park. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat daguitstappies na die Krugerwildtuin wil onderneem. Die Krokodilbrughek is net 15 minute se ry van hier af. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

Onder Shona-sprekers word die woord "Zaganaga" gebruik om na 'n aangename emosie te verwys. a Zaganaga Kruger Lodge is in Marlothpark in die groter Kruger Nasionale Park en grens aan die Krokodilrivier. Daar is 5 e...

20% af Aanbod!
VanafR2 750
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

Marloth Park Hippo House is 'n selfsorghuis in die Marlothpark Natuurreservaat. Dit bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapka...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

Marloth Park Eland 3364 is 'n dubbelverdiepinghuis wat in die ongerepte bosveld naby die Krugerwildtuin se suidelike punt in Marlothpark geleë is. Dis ideaal vir 'n gesin of vriende wat graag van die stad se gejaag...

20% af Aanbod!
VanafR4 250
R3 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

Tau Self-catering House is in die Marlothpark natuurreservaat aan die oewer van die Krokodilrivier geleë, met 'n asemrowende uitsig oor die Krugerwildtuin en sy wild. Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

Ngululu is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, naby die Krugerwildtuin. Dié akkommodasie is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n salige wegbreek in die bosveld. Dit is 'n grasdakhuis met slaapp...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hectorspruit, Wild Frontier

Gecko Cottage se verblyf bestaan uit 'n volledig omheinde, losstaande en privaat kothuis met slaapplek vir 4 gaste en nog 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 2. Die ingeslote tuin is toegerus met 'n dek en 'n pr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Marlothpark, Wild Frontier

Ama-Zing African Safaris Lodge bied verblyf in Marloth Park, 'n natuurreservaat langs die Krugerwildtuin se grens. Die lodge het slaapplek vir 15 gaste in 3 gesinseenhede. Elke eenheid het 2 slaapkamers met 'n koni...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Wild Frontier

Ons bied 'n rustige en onvergeetlike ervaring met wild wat vrylik ronddwaal in hulle natuurlike omgewing aangesien daar geen heinings in Marloth Park is nie. Gereelde besoeke aan die huis word afgelê deur ontelbare...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wild Frontier akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]