Verified Reviews
Wild Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1079 reviews.
"Port Alfred is 'n prag-bestemming met ongelooflike vriendelike inwoners. Baie lekker aktiwiteite beskikbaar vir almal van jonk tot oud!"
"Gonubie in Oos-Londen is maar waar ek verkies om te wees as ek daar is. Dis skoon en netjies daar."
Bushman's River Mouth, Wild Coast
Bushmans Beach House"This is an all round wonderful destination."
"Oos-London is 'n groot stad met al die fasiliteite wat benodig word vir 'n oorslaap geleentheid."
"Baie lekker ontspannend met die see en rivier vir bootvisvang. Inwoners van die dorp nie altyd so vriendelik en tegemoetkomend soos die Weskaap nie. Verder, heel aangenaam."
"Die eetplekke in Keimond is maar beperk, maar daar is 'n groter verskeidenheid in Morgan Bay wat net om die draai is. Ons het wel die stilte van Keimond geniet."
"East London has sea, forest and mountains close by. Too many places to visit. Absolutely beautiful country. We'll be back."
"'n Klein kusdorpie sonder pretensie. Kom ons hoop dit word nie oorontwikkel nie."
"By die 1 eetplek wat daar is sal ek nooit weer gaan eet nie. Ons het elke dag Gordonsbaai toe gery vir ontbyt of middagete. Behalwe vir 'n drankwinkel wat nie veel het nie, is daar niks anders nie behalwe 'n spaza winkel. Keimond is definitief nie 'n toeristebestemming nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Ocean Valley View"We just love it and we were happy to see how good a lot of the roads were."
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Mal oor die plek en genoeg om te doen. Naby Keimond waar jy oor die rivier kan oorgaan na Seagulls en ander plekkies. Gaan kyk ook in Keimond hoe lyk dit by Neptunes Cove."
"Baie lekker vir as jy net op die strand wil lê en wees. Ons was bietjie teleurgesteld dat ons nêrens vars vis kon koop nie en het toe die supermark se gevriesde viskosse aangepak. Die dorpie het ook nie baie toerisvriendelik voorgekom nie. Ons het selfs gesukkel om 'n sambreel vir die strand op te spoor. Maar dis die rustigheid vanself op die strande. Baie mooi ook."