Geverifieerde Resensie

Wild Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.

Port Alfred, Wildekus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Baie lekker vir as jy net op die strand wil lê en wees. Ons was bietjie teleurgesteld dat ons nêrens vars vis kon koop nie en het toe die supermark se gevriesde viskosse aangepak. Die dorpie het ook nie baie toerisvriendelik voorgekom nie. Ons het selfs gesukkel om 'n sambreel vir die strand op te spoor. Maar dis die rustigheid vanself op die strande. Baie mooi ook."

Port Alfred, Wildekus

Our Beach Home

"Baie lekker, skoon en netjiese dorp."

Keimond, Wildekus

Kei Rocks

"Pragtige dorpie, en baie rustig. Sal beslis teruggaan."

Oos-Londen, Wildekus

See More Guest House

"Die natuurskoon is mooi van ver af, maar ons was teleurgestel oor hoe dit vernietig word deur die gemeenskap. Daar is min tot geen instandhouding deur die plaaslike munisipaliteit."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

OKU House

"Morgansbaai is 'n stil, vriendelike en baie netjiese kusdorp. Dit is net wat 'n mens nodig het om af te skakel."

Port St Johns, Wildekus

N'taba River Lodge & Spa

"The drive down into Port St. Johns from Umtata is beautiful."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Willieweggie

"Die baie honde waarvoor die gemors nie opgetel word nie, is frusterend. Die koeie deur die kamp kan ook 'n probleem skep."

Oos-Londen, Wildekus

7 On Annandale B&B

"Die skoonheid en die mooi lande het my betower. Die gasvryheid in die algemeen was wonderlik by die Checkers parkeerarea het 'n ou tannie haar motor se deur te wyd oopgemaak en sy het my motor geraak en uitgeklim en met my gepraat. So wonderlik. Ja, sien uit na nog meer dae in die area later in die jaar."

Chintsa (Cintsa), Wildekus

Cintsa View

"Great stay, very comfortable. Had a big group so lots of different places to sit and "kuier"."

Keimond, Wildekus

Tuck Inn

"Kei Mouth a nice little town and the people were very friendly. Really had no problems. Beautiful beach. "

Oos-Londen, Wildekus

Luneburgh Cottages

"There are many beautiful locations, you just need to know where to look."

Port Alfred, Wildekus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Ek het die mooi kant van Port Alfred gesien. Dis pragtig."

Port Alfred, Wildekus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Vir ons was alles perfek, want dit is buite seisoen. Ek dink in seisoen sal dit baie besig wees."

Oos-Londen, Wildekus

Seaside Shambali

"Genoby is een rustige verblijfplaats...veilig..mooi strand."

Wildekus

Heartwood Homestead

"Die Wildekus is 'n heerlike toeristebestemming en ons geniet die rustige atmosfeer en die natuur terdeë."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Lagoon View

"10 out of 10. Awesome and beautiful."

Oos-Londen, Wildekus

Bells and Whistles

"We just basically visited family, but what we saw was good in the area where we lived."

Keimond, Wildekus

Neptune's Cove

"Die bruin water van die Keirivier wat die hele see ook bruin en onaantreklik maak, met die gevaar van haaie wat toeneem. Mens is by die see, maar kan nie swem of die see geniet nie!"

Wildekus

Heartwood Homestead

"Unique and beautiful countryside."

Port Alfred, Wildekus

Pyramid House By the Sea

"Good stop-over for traveling from Durban to PE."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Lagoon View

"Paaie in 'n aaklige toestand. Geen supermark naby nie, naaste Spar is in Keimond en die Spar daar het onlangs afgebrand en is tans nog in herstel werk."

Port Alfred, Wildekus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Die Rosehill Mall is fantasties."

Glengariff, Wildekus

Makulu Manzi

"Naby Oos-Londen, met nabygeleë inkopiesentrum. Heerlike wegbreek uit die stad."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang