Geverifieerde Resensie

Wild Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.

Koffiebaai, Wildekus

Davison Cottage Hole in the Wall

"Net jammer die paaie is nie wat wonders nie, maar op die ou end was dit die moeite werd."

Oos-Londen, Wildekus

The Artist's Escape

"Ons is Oos-Londen toe om te gaan geocache en dié het aan al ons vereistes voldoen. Ons het lekker geëet en gefliek terwyl dit gereën het."

Gonubie, Wildekus

Tidewaters River Lodge

"We only stayed one night, but it was beautiful along the river and the locals were friendly when we greeted them while they were fishing. Good restaurants."

Sunnyridge, Wildekus

Sunnyridge Lodge

"Waarde vir geld en baie naby aan lughawe!"

Port St Johns, Wildekus

N'taba River Lodge & Spa

"Port St John's was 'n teleurstelling. Dit lyk asof dit dalk in die verlede 'n mooi dorpie was, maar dit is nou vervalle en vuil. Die natuur is egter nog steeds asemrowend."

Kidd's Beach, Wildekus

Breeze Inn Guesthouse

"A lovely little quiet place, enjoyed it very much."

Gonubie, Wildekus

Rosewood Self-Catering

"It's nice and quiet."

Gonubie, Wildekus

111 Rose and Ale

"Ons het 'n pragtige onverwagte Mahem Kraanvoël by 'n reservaat in die middel van die dorp gesien. Daar is ook 'n lekker stap-roete van die strand tot by die riviermond."

Keimond, Wildekus

Neptune's Cove

"Pragtige omgewing! "

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Ocean Valley View

"Die mooiste plek in SA. So mooi en rustig!"

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Plan B

"Baie mooi uitsig. Lekker staproetes op die strand en langs die bergkloof. Hotel se restaurant is baie gerieflik, maar mens sal moet bietjie uitry vir kruideniersware en ander aktiwiteite."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Lagoon View

"It is a lovely holiday destination."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Plan B

"it is a beautiful and peaceful place surrounded by nature."

Chintsa (Cintsa), Wildekus

Cape Cod Accommodation

"Ek kan nie glo dit het ons so lank gevat om hier te kom vakansie hou nie. 'n Paradys - hierdie tipe juwele in Suid-Afrika moet baie mooi opgepas en deur die toerismebedryf ondersteun word."

Oos-Londen, Wildekus

TeBeacon Accommodation

"Goeie plek om te ontspan."

Gonubie, Wildekus

111 Rose and Ale

"Daar is onvoldoende restaurante in die hoofstraat."

Port St Johns, Wildekus

Umngazi Hotel & Spa

"Also very friendly for little kids; nannies and special restaurant for only kids. "

Gonubie, Wildekus

Bon à Vie

"Baie die boardwalk geniet, lieflike agteroorlê atmosfeer."

Gonubie, Wildekus

Rosewood Self-Catering

"Die strand is baie mooi!"

Port St Johns, Wildekus

N'taba River Lodge & Spa

"Mooi dorpie aan die Wildekus. En sommer baie kans om met die plaaslike kultuur in aanraking te kom."

Oos-Londen, Wildekus

Riverview Guesthouse

"Oos-Londen is so mooi met die rivier en die mooi huise op die wal van die rivier, dit laat my dink aan Sydney, Australia. "

Chintsa (Cintsa), Wildekus

Crawford's Beach Lodge

"Cintsa is beeldskoon. Almal is vriendelik en die natuur om jou is onbeskryflik mooi!"

Stutterheim, Wildekus

Yellowwood Creek

"Mooi plattelandse dorpie. "

Chintsa (Cintsa), Wildekus

Schafli Manor

"In Cintsa West i's n restaurant, Die Dek is sy naam. Puik diens, en kos vir konings."

Oos-Londen, Wildekus

Mac Kenzie's Accommodation

"Eerste keer daar en sal weer terug gaan. Dis 'n mooi plek."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang