Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Wilderness Heights (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (163)
B&Bs (13)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (122)

Resensies van Wildernis

4.8 / 5  
volgens 448 resensies
Lees regte resensies van Wildernis van 448 geverifieerde gaste.
Indien jy Wildernis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wildernis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildernis akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wildernis Akkommodasie

152 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wildernis, halfpad tussen George en Knysna op die Tuinroete geleë. Dié dorpie is uiters bekend vir sy strandmere, lang wit strande en uitkykpunte teen die berg waar jy die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie doendinge op die Tuinroete. Verblyf by Fairy Kn...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R981
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis

Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B wat reg teen die strand in Wildernis geleë is. Wildernis is 'n bekoorlike dorpie op die gewilde Tuinroete. Dié wegbreekplek bied verblyf in 2 luukse dakwoonstel-eenhede...

30% af Aanbod!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Wildernis

7 Passes Tented Camp bied verblyf op die Mandalay Plaas in Woodville naby Wildernis. Dié kamp is langs die Sewepassepad tussen die Touws- en Dieprivierpas. Verblyf is beskikbaar in 6 permatente teen die water. El...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis

Mes Amis Guest House is geleë in Wilderness op die Tuinroete. Die gastehuis bied elegante 4 ster-akkommodasie in 9 kamers met en suite-badkamers, privaat ingange en ongeëwenaarde see-uitsigte. Gaste wat hier tuisg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wildernis

Belle Forét Wilderness Eco Reserve is sowat 8 km vanaf Wildernis, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap en bied rustige verblyf in 'n natuurryke area. Verskeie verblyf-opsies is beskikbaar, onder meer luukse dubbelslaapkam...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R448
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis

Mont Fleur lê aan die hange van die Wildernisberge met 'n asemrowende uitsig oor die see en die strandmeer. Mont Fleur bied bekoorlike en knus en suite-dubbelkamers, sommige in die hoofhuis en sommige as aparte ko...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis

Thatch Manor on 5th bied 2 selfsorg-eenhede in die skilderagtige dorpie Wildernis op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit bied privaat verblyf wat geskik is vir 'n paartjie. The Lavender Suite is 'n losstaande, grasd...

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wildernis

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue word deur gaste as die juweel van die Tuinroete beskryf. Dié gastelodge is 4 ure se ry van Kaapstad af en is die ideale wegbreekplek vir 'n rustige naweek of welv...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildernis

Ouma’s Farmhouse is 'n huis sowat 20 km vanaf Wildernis en bied rustige verblyf vir 'n plaasstyl-wegbreek. Dié ruim selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoi...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis

Cloverleigh Guesthouse is op die rand van die Wilderness-strandmeer geleë in die hartjie van die Tuinroete van Suid-Afrika. 'n Kort entjie se stap al langs die plankpaadjie sal jou tot op die strand neem. Ons is oo...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis

Shining Waters Guesthouse is 'n lieflike 4-ster-gastehuis met 'n uitsig oor die strand en Flat Rock in Wildernis. Rook is verbode by die gastehuis. Dié gastehuis het 4 lieflike kamers: 'n Standaard-dubbelkamer, De...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis

Casa del Amor is in die hartjie van Wilderness en is naby alle plaaslike geriewe. Die perseel is net 1,2 km vanaf Salinas-strand en 23 km van George Lughawe af. Verblyf is beskikbaar in 2 basiese selfsorg-suites w...

Vanaf
R990
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wildernis

Wilderness Forest Chalet is 'n afgeleë privaat selfsorgchalet wat omring is deur woud, net 8 km van Wilderness af, wat op die Tuinroete is. Geniet die stilte van die unieke opset naby die see en restaurante. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis

Summerlane BnB is 'n pragtige gastehuis met gehalteverblyf in Wildernis, 'n gewilde vakansiebestemming op die Wes-Kaap se Tuinroete. Dié huis front noord en bied panoramiese uitsigte oor die Eilandmeer en die Outen...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis

Xanadu Guest Villa is teen die see geleë met ongelooflike uitsigte en 'n privaat trap wat na die eindelose strand lei. Die villa is ruim, stylvol en luuks met 4 leefareas en patio's waar jy kan ontspan. Verblyf w...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 751
R2 338
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hoekwil, Wildernis

Camphor Tree Cottage bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in die bekoorlike dorpie Hoekwil. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede op hierdie deel ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wildernis

Wilderness Garden Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim oopplan-tuinwoonstel sowat 750 m vanaf die see. Dié woonstel is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly, maar het 'n aparte ingang en ...

Vanaf
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wildernis

Strandloper bied verblyf vir 1 tot 4 gaste. Dié losstaande kothuis beskik oor sy eie ingang en tuin wat ongesteurde beweging en privaatheid van gaste verseker. Strandloper is 600 meter van Wildernis se gewilde s...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoekwil, Wildernis

Clairewood is 'n 16 hektaar-landgoed waar jy vrede vir jou siel sal kry. Dis 'n stil en rustige plek waar die Outeniekwaberge die agtergrond vir jou ontspanning sal vorm. Die omliggende, inheemse woude is die tuiste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Wilderness akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za