Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wilderness Heights

4.8 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Wilderness Heights van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilderness Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wilderness Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilderness Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilderness Heights Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wilderness Heights

Wilderness Waters is in die bekoorlike Wilderness Village geleë en bied ’n uitsig oor die see en strandmeer. Dit bied stylvolle, gerieflike en goed toegeruste 4-ster-verblyf en dis stapafstand van die goue strand...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wilderness Heights

Amber Heights bied 'n stylvolle, rustige toevlugsoord met asemrowende see- en berguitsigte. Geleë na aan verskeie toeristebestemmings en die George Lughawe, is dit ideaal vir gaste wat vroegoggend 'n vlug moet haal...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilderness Heights

Hakuna Mtata bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede, 2 kothuies en unieke karavane, en is in Wildernis geleë. Die eenhede kan saam of apart bespreek word en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na a...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wilderness Heights

Livingstone Villa is 'n luukse 5-ster-selfsorgvilla in Wildernis met asemrowende see-uitsigte. Gaste kan dolfyne dophou waar hulle in die branders baljaar vanaf een van die villa se 4 privaat balkonne en raak aan di...

20% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wilderness Heights

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road is op 'n 9 hektaar landgoed met asemrowende berg- en see-uitsigte geleë. Die eenheid het 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, Persiese mat, klerekas...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wilderness Heights

The Wallow Guesthouse is in 'n 3.25 hektaar privaat landgoed op 'n berg bo Wildernis. Dit word deur die natuurbos en fynbos omring en is langs 'n moddergat waar die Knysna-olifante eens op 'n tyd gereeld besoek afge...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wilderness Heights

Malachite Country House is op 'n rustige erf in Wildernis geleë en is omring deur inheemse woud. Die huis het asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge in die noorde en die Indiese Oseaan in die suide. Dit het...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilderness Heights

The Lovenest is 'n klein en weggesteekte kothuis in Wilderness Heighs en dit bied verblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en s...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wilderness Heights

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse is op 'n heuwel aan die einde van Kooboo Berry-singel in Wildernis geleë en bied pragtige uitsig oor die see en die omliggende area, vanaf Wildernis se strand tot by Gericke's Poi...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Infinity Blue Luxury Accommodation bied luukse selfsorgverblyf in Wildernis, 'n gesogte vakansiedorpie op die Wes-Kaapse Tuinroete. Wildernis se uitgestrekte strande, rustige see en gematigde klimaat lok jaarliks ti...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Arendsnes is 'n bekoorlike vakansie-woonstel in Wilderness, 'n gesogte vakansiebestemming op die Tuinroete. Dié kusdorpie spog met strande, 'n rustige see en 'n matige klimaat die heel jaar. Die woonstel het 2 sl...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Comfy Holiday Home is 'n selfsorghuis met 'n volledige see-uitsig en is hoog teen 'n heuwel in Wildernis geleë. Dié dorp is 'n gesogte vakansiebestemming op die Wes-Kaap se pragtige Tuinroete. Besoekers stroom jaa...

Vanaf
R2 290
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Wilderness Gem Luxury Villa word as 'n hele selfsorg-vakansiehuis verhuur. Dié elegante, ruim en lieflike vakansie-villa het 3 verdiepings en skuil in Wilderness Village. Dis in die hartjie van die Tuinroete net 20...

20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Cloverleigh Guesthouse is op die rand van die Wilderness-strandmeer geleë in die hartjie van die Tuinroete van Suid-Afrika. 'n Kort entjie se stap al langs die plankpaadjie sal jou tot op die strand neem. Ons is oo...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Die gesogde Wilderness skuil tussen berge en goue strande, byna halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth op die wêreldbekende Tuinroete. Wildernis is net 25 km vanaf George Lughawe, die poort tot die Tuinroete. Di...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R448
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

Mont Fleur lê aan die hange van die Wildernisberge met 'n asemrowende uitsig oor die see en die strandmeer. Mont Fleur bied bekoorlike en knus en suite-dubbelkamers, sommige in die hoofhuis en sommige as aparte ko...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

Waterside Lodge is in Wildernis in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos Wildernis-strand, Wildernis Nasionale Park ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

400 Waterside Road Villa is op die Touwsrivier in Wildernis geleë. Die verblyf is in die hartjie van dié Tuinroete-dorpie, het 'n uitsig oor die strandmeer en is naby die middedorp, verskeie restaurante, winkels...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Stay at Seodin is 'n pragtige huis in die hartjie van Wildernis. Dit is tussen Melkhoutbome geleë en bied rus en vrede met gedeeltelike uitsigte oor die strandmeermonding vanuit die tuin. Stay at Seodin het 2 apa...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Moontide Guest Lodge is weggesteek aan die einde van 'n privaat pad, reg langs die standmeer in Wildernis. Hierdie stylvolle grasdak-lodge is pragtig ingerig met oorspronklike kuns en het asemrowende strandmeer-uits...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za