Geverifieerde Resensie
Wilderness
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 376 resensies.
"Wonderful beach, and easy access to other places along the coast, and it felt safe."
"'n Pragtige plek, alhoewel daar min te doen is in Wildernis self, maar indien jy nie omgee om te ry in die omgewing nie is dit 'n perfekte basis."
"Wildernis is 'n onbeskryflike mooi dorp met van die skoonste strande wat ek al ooit gesien het. Ons is mal oor Wildernis en sal weer gaan."
"Baie besig in seisoentyd; gesoek na parkeerplek veroorsaak dat mens soms net verbyry en nie die restaurante/winkels ondersteun nie."
"There's no Halaal eateries. We had to drive to George every day to get something to eat."
"Sal enige tyd weer soontoe gaan, dalk kan Wildernis doen met nog 'n groot supermark soos Pick n Pay of Checkers."
"Wilderness is one of my favourite travel destinations, with so much to see, to eat and explore there is no better location."
"An absolute joy, an unforgettable experience. Anything is within walking distance, and groceries to the beach are 5 minutes within walking experience. Will be visiting again!"
"Wilderness is a pretty small town with so many things to do and good restaurants."
"Charming village. '"The Girls" restaurant is on of the best we ate at in South Africa."