Geverifieerde Resensie

Wilderness

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 376 resensies.

Wildernis

Infinity Blue Luxury Accommodation

"Moenie vergeet om die Map of Africa te besoek wanneer jy in die Wildernis kom nie. Dit is asemrowend mooi."

Wildernis

Stay at Seodin

"Ideaal as base camp wanneer die Tuinroete besoek word."

Wildernis

Mes Amis Beach Guest House

"Pragtige deel van die Tuinroete!"

Wildernis

Mes Amis Beach Guest House

"Heerlik pizza geëet by Pomodoro, beste steak by Joplins en ‘n smaaksafari by The Girls geniet. Mens kan lekker vêr op die strand stap. Gaan ry die Sewe Passe-pas en drentel rond en loer in al die oulike plekkies in en om Wildernis. Ons kyk na moontlik kamp by Ebb and Flow."

Wildernis

Infinity Blue Luxury Accommodation

"'n Pragtige omgewing en die dorpie is prentjie-mooi."

Wildernis

The Loerie's View

"Pragtige dorp."

Wildernis

Amber Light Beach Cottage

"Ek was heel verbaas, die hele dorp is vriendelik, kan gaan stap sonder om onveilig te voel, baie lekker strand en restaurantjies in die omgewing. Verder is george naby en Sedgefield."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Dit was tragies om te sien hoe die eens pragtige toeriste dorp deur Covid-19 gedwing is om baie van die toeriste winkels [geskenke en eetplekke] te sluit in so 'n mate dat daar nou bykans geen aandoen plekkies meer oor is."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Vlooi in beddegoed."

Wildernis

Mes Amis Beach Guest House

"Wildernis is 'n pragtige dorpie, net jammer dat soveel restaurante geknak het onder Covid 19."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Die dorp se kuierplekke is interesant en bied smaaklike etes. Ons reis selde deur die dorp sonder om te vertoef. 'n Juweel op die kus."

Wildernis

Infinity Blue Luxury Accommodation

"Dis rustig, nie veel in terme van toeriste-attraksies nie, maar die see is mooi!"

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Thank you for the wonderful stay!"

Wildernis

Wilderness Forest Chalet

"Een van die mooiste plekke in ons land."

Wildernis

Whales Way Ocean Retreat

"Beautiful little town with great restaurants."

Wildernis

On the Water @ Pirates Creek 8

"Beste plek om vakansie te hou is beslis Wildernis."

Wildernis

Thatch Manor on 5th

"Lekker vakansie-gees met heerlike eetplekke vir vele palette."

Wildernis

On the Water @ Pirates Creek 8

"A beautiful part of the Western Cape, a must see and experience."

Wildernis

Whales Way Ocean Retreat

"Lovely stopover on Garden Route, beautiful beaches, plenty of places for a good meal."

Wildernis

Strandloper

"Ons het die hele week reën gekry. Wildernis is baie naby die omliggende dorpe. Ons kon nog steeds baie doen. Wildernis self is 'n pragtige dorp."

Wildernis

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue

"Die restaurante sê hulle is vol bespreek, dan is daar skaars iemand. Ek dink hulle kon ons Saterdagaand gehelp het as hulle wou. Dankie vir Blue Olive wat ons gehelp, sal weer julle ondersteun."

Wildernis

677 on Lake

"Pragtige plek, met baie mooi strande en naby aan areas soos Hoekwil, Sedgefield ens. wat definitief die moeite werd is om te besoek."

Wildernis

Tranquil Shores

"Pragtige dorp. Sal beslis weer terugkeer."

Wildernis

The Tops Guest House

"Skoon en netjies."

Wildernis

Beside Still Waters

"Pragtige strande, vriendelike mense, lekker aktiwiteite en George is net 10 min weg as jy smag na groot inkopiesentrums. "

Wilderness Heights, Wildernis

Wild Views

"Ek kan dit beslis aanbeveel!"

Wildernis

Tranquil Shores

"An absolute gem of an area, underrated and very restful. "

Wildernis

Tranquil Shores

"Asemrowend mooi!"

Wildernis

Strandloper

"Wildernis is prentjiemooi en voorwaar 'n fantastiese reisbestemming."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Besoek die Map of Africa."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang