Resensies van Wilgehof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilgehof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
Joseph B. - 9th November 2019
staying in Wilgehof
Alles naby die dorp.
Ilze B. - 9th July 2019
staying in Wilgehof
Net 'n eenvoudige, rustige buurt sonder fieterjasies.
Anton S. - 25th March 2019
staying in Wilgehof
Was kort daar, in laatmiddag en oggend vroeg uit. Ligging, naby nodige.
Glenn K. - 26th September 2018
staying in Wilgehof
'n Baie vriendelike omgewing.
Louise K. - 15th September 2018
staying in Wilgehof
Gerieflik naby aan eetplekke, vulstasies en die N1.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za