Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Williston

4 / 5  
volgens 68 resensies
Lees regte resensies van Williston van 68 geverifieerde gaste.
Indien jy Williston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Williston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Williston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Williston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Williston Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Ark Gastehuis en B&B is in die bekende Williston Mall, 'n kreatiewe en prettige toeristebestemming en bied gastekamers wat as selfsorgverblyf of as 'n B&B bespreek kan word. Dié gastehuis is in Williston en ideaal ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Williston @21 is in die dorpie Williston, in die Noord-Kaap geleë op die R63-roete na die Weskus en Kaapstad. Die gastehuis is karaktervol en bied 'n unieke ervaring in die Karoo. Die huis dateer uit die droogte ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Williston

Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek en vir oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die huis beski...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
B&B in Williston

Annie's Inn is in die pragtige Karoo-dorp Williston in die Noord-kaap geleë. Gaste kan oop ruimtes, vars en helder lug, veiligheid en fantastiese gasvryheid in die Karoo verwag. Verblyf word in 3 slaapkamers met s...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Lus vir die rustigheid van die Karoo? Lord Willis Guesthouse is dan u antwoord. Geleë in Williston Noord-Kaap, op die R63 roete tussen Kaapstad en Gauteng. Lord Willis Guesthouse bied unieke en gerieflike akkommod...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Williston

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Rooiberg Gasteplaas is net 20 km van Williston af geleë. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is 1 km van die hoofplaashuis af geleë. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 sla...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Oude Kothuis is naby Williston en bied plaasverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Die verblyf beskik oor 3 rondawels en 'n slaapkamer wat semi-apart is. Elke rondawel het 2 enkelbeddens wat op versoek in 1 bed omsk...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Williston

Vanaf
R1 470
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fraserburg, Noord-Kaap

Witfontein Plaas Gastehuis is 'n plaashuis wat gerieflik ingerig is vir 'n gesin van 2 tot 6 mense, net 26 km vanaf Fraserburg, op pad na Williston. Die verblyf is 80 m van die hoofhuis af geleë en beskik oor 3 ka...

Vanaf
R737
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fraserburg, Noord-Kaap

Karoohuis is in die stil en pragtige dorp Fraserburg, in die Noord-Kaap geleë. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en 'n klein oond, mikrogolfoo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fraserburg, Noord-Kaap

Loveable Karoo Huisie is 'n knus selfsorghuis vir 6 gaste in die klein Karoo-dorpie, Fraserburg. Die huis het 2 slaapkamers wat 2 badkamers met 'n bad of stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za