Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Winburg

3.4 / 5  
volgens 36 resensies
Lees regte resensies van Winburg van 36 geverifieerde gaste.
Indien jy Winburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Winburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Winburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Winburg Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Winburg

Boschrand Lodge bied gerieflike verblyf op 'n plaas van 430 hektaar met 25 verskillende wildspesies, naby aan die N1 en net 6 km vanaf Winburg. Die lodge staan op 'n krans met 'n uitsig oor die spruit tussen die val...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Winburg

Danke Schön Guest House & Caravan Park bied verblyf in Winburg waar die N5 en N1 kruis. Gaste kan een van die eenhede of 'n karavaanstaanplek bespreek. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang en slaapplek vir tu...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Winburg

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vrystaat

Eittel Guest Cottage is gerieflik geleë, slegs 5 km van die N1 af, 20 km noord van Winburg en 30 km suid van Ventersburg. Dit is 'n ideale oornagplek vir mense wat deurreis of vir diegene wat op soek is na goeie pl...

Vanaf
R370
per nag (plek vir 6)
Oord in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Aldam Holiday Resort & Conference is langs die Allemanskraaldam, net 10 km van die N1-snelweg af en 28 km buite Ventersburg. Die oord is ideaal vir gesinswegbreke en konferensies. Die oord bied rus en vrede in 'n v...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theunissen, Vrystaat

Cosmos Chateau B&B bied verblyf in gastekamers in die klein dorpie Theunissen. Dit is ideaal vir gaste wat op reis is en 'n plekkie soek om te rus vir die aand. Cosmos Chateau B&B beskik oor 11 kamers wat elkeen un...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vrystaat

Anders @ Koppiesvlei is op 'n plaas 8 km vanaf Theunissen. Die gasteplaas bied slaapplek aan 24 gaste in 4 selfsorghuise. Genade van Bo bied slaapplek aan 12 gaste in 6 kamers met 2 driekwartbeddens elk. Die badka...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Bundu River Lodge is 'n selfsorg-vakansiebestemming sowat 16 km vanaf Ventersburg langs die N1. Dit bied 'n rustige natuurlike omgewing waar gaste na 'n lang dag op die pad kan ontspan of net van die besige stad ont...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrystaat

Zondi Safari's is in die Senekal-distrik geleë en bied 'n keuse van eenhede in 'n ontspannende atmosfeer met asemrowende uitsigte. Kamer 1 het slaapplek vir 4 gaste, Kamer 2,3,4 en 5 het slaapplek vir 1 tot 2 gast...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Marquard, Malotiroete

Marquard Huis bied 'n unieke mengsel van oud en nuut en is in Marquard dorp geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Oos-Vrystaat en Lesotho wil verken terwyl hulle eg Suid-Afrikaanse gasvryheid beleef...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Excelsior, Vrystaat

Moja's is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in Excelsior bied. Dis 'n klein plaasdorpie 'n uur vanaf Bloemfontein. Die gastehuis bied verblyf in 2 B&B-kamers in die huis. Die slaapkamers is in die hoo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Winburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]