Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Windermere

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Windermere van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Windermere besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windermere.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windermere akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windermere Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windermere Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban SSB, Windermere

Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaurante en 400 m vanaf die Windermene Centre. Concord Christian Guesthouse het eers vir terugkerende se...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea, Windermere

McAllisters on 8th is in Morningside geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n goed ingerigte eenheid. Daar is Dubbelkamers en 'n Gesinskamer om van te kies. Elke kamer het lugversorging en 'n privaat ingang. Di...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Windermere

The Concierge Boutique Hotel is in Greyville in Durban en is in 'n koel en groen binnehof waar die Freedom Café ook is, geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustigheid ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Windermere

Holland House is 'n B&B in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié B&B bied 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 7 individueel versierde ka...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Windermere

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Windermere

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en banke soos ABSA, Strandardbank en NBS-takk...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Hotel in Windermere

Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste kan sommer by die hotel se restaurant eet en hulle he...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Windermere

Die Florida Park Hotel is in die hartjie van Durban, in Floridastraat geleë. Dit is naby al die hoofmotorweë en slegs 'n paar minute van die Greyville Renbaan, die Durban Uitstallingssentrum, die ICC, Ushaka Marin...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windermere

Bailey's on 4th Avenue is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n stil laan in Florida-weg, Morningside, Durban. Die woonstel is stapafstand vanaf sypaadjie-kafee's en restaurante. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Windermere

40% af Laaste Kans!
VanafR1 080
R648
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Essenwood

The Avondale Boutique Hotel is in Durban se Morningside-area en bied luukse verblyf in 'n gewilde omgewing. Dis die beste plek om Durban se kultuur en atmosfeer te ervaar. Dié hotel is ideaal vir sakereisigers en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za