Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (7)
Lodges (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Windhoek

4.5 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Akkommodasie

75 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Elegante Studio Woonstel, Golf Estate is op die Windhoek Gholflandgoed geleë. Die gholflandgoed vorm deel van 72 hektaar se natuurlike Namibiese bosveld. Dié moderne woonstel is ideaal vir ’n sakereisiger wat Wi...

Vanaf
R2 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek, Windhoek

Burg's View Boutique Hotel is 'n pragtige hotel in Windhoek. Die hotel is sentraal naby bedienswaardighede en geriewe geleë. Dié hotel bied 5 stylvolle en suite-kamers of 5 selfsorg-eenhede. Die kamers is goed in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
B&B in Windhoek

Okavango Guest House bied B&B-verblyf in Windhoek. Die perseel is ideaal geleë net 1 km van Maerua Mall, 3 km van die sakekern en 45 km van Hosea Kutako Lughawe af. Die verblyf bestaan uit 15 kamers wat individuee...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Windhoek

Suiderhof Self-catering Accommodation is in die suidelike deel van Windhoek geleë. Die selfsorg-eenhede is geskik vir toeriste en sakereisigers. Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede en 1 ateljee-woonstel. D...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Eros, Windhoek

Suite 9 The Village is 'n luukse suite met 'n uitsig oor 'n pragtige binnehof in die hartjie van Windhoek, net 5 minute se stap vanaf die middestad, die plaaslike kunsvlytmarkies en fynproewersrestaurante. Dié sui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Windhoek

Amaz-o-nite Selfsorg Lêplek is in 'n rustige woonbuurt in Windhoek, Namibië se hoofstad. Verblyf word in 'n tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel gebied. Dié selfsorgkothuis het 2 slaapkam...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Windhoek

Heavenly Vale Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n gesinshuis in die Ludwigsdorf-woonbuurt in Windhoek. Dié huis is smaakvol versier en is 1,9 km vanaf Square Park-winkelsentrum en 5,1 km vanaf...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
B&B in Windhoek

Pension Cori Hotel is in Windhoek naby die middestad geleë. Dis 400 m vanaf a Pick ’n Pay en 500 m vanaf Wernhil Park Mall. Kom geniet jou verblyf met gasvrye diens wat in al jou behoeftes voorsien. Pension Cor...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Windhoek

Batteleur Self-catering is in Suiderhoff, Windhoek, oorkant Eros Lughawe geleë. Dis naby winkels, restaurante en Windhoek se sakekern. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Elke slaapkamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Windhoek

705 @ City Junction is ’n selfsorgwoonstel op die sewende vloer, gerieflik in die middel van Windhoek naby die winkelsentrums, restaurante en ander besienswaardighede geleë. Die eenheid is ideaal vir 4 volwassene...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]