Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (79)
B&Bs (11)
Wildsplase (1)
Hotelle (6)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Windhoek

4.3 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Windhoek

Batteleur Self-catering is in Suiderhoff, Windhoek, oorkant Eros Lughawe geleë. Dis naby winkels, restaurante en Windhoek se sakekern. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Elke slaapkamer...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 21 is in Ausspannplatz, Windhoek geleë en bied gehalteverblyf naby alle geriewe. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, groot paaie, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pionierspark, Windhoek

Merwe's Inn is in die stil voorstad Pionierspark in Windhoek geleë en bied aan gaste gerieflike gemeubileerde eenhede. Gaste het 'n keuse tussen 8 eenhede waarvan almal 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 tot 4 g...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Eros, Windhoek

Suite 9 The Village is 'n luukse suite met 'n uitsig oor 'n pragtige binnehof in die hartjie van Windhoek, net 5 minute se stap vanaf die middestad, die plaaslike kunsvlytmarkies en fynproewersrestaurante. Dié sui...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windhoek

African Kwela Guest House is in die buitewyk Suiderhof in Windhoek geleë. Hiér sal gaste uitstekende Namibiese gasvryheid in 'n aangename en rustige atmosfeer ervaar. Die instansie is lekker sentraal geleë, naby ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein Windhoek, Windhoek

Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windhoek

Xenia Bed and Breakfast is 'n gastehuis in Windhoek ongeveer 45,2 km van Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe af. Die verblyf bestaan uit 1 selfsorgwoonstel, 2 gastekamers en 1 tent in die tuin. Die selfsor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein Windhoek, Windhoek

Klein Windhoek Garden Apartment is 'n pragtige selfsorg-tuinwoonstel met sy eie ingang op 'n privaat erf. Die woonstel het 'n goeie ligging in Klein Windhoek, naby verskeie winkels, malls en restaurante. Dit is idea...

Vanaf
R728
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Pelican Guesthouse is ideaal geleë in Windhoek, 7 minute se ry vanaf die middestad. Dis baie prakties en gerieflik vir gaste. Daar is 'n Engen-diensstasie oorkant die pad. Die gastehuis bied 'n kombinasie tussen ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eros, Windhoek

Bryan's View is 'n selfsorg-instansie wat sedert 2018 oop is. Bryan's View is op 'n woonerf langs die droë Klein Windhoekrivier, 1,8 vanaf Windhoek se stadskern en slegs 90 m vanaf Joe's Beerhouse. Verblyf is be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za