Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (80)
B&Bs (9)
Wildsplase (2)
Hotelle (8)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Windhoek

4.4 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Windhoek

Tilla's Guesthouse is in die hartjie van Windhoek. Chill Pepper Boutique Hotel het 9 stylvolle kamers, elk met 'n enkel- of dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen lugversorging, grati...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Eros, Windhoek

The Olive Exclusive is 'n intieme boetiekhotel in 'n rustige hoek van Windhoek wat die ware essensie van elegante gemak omvat. The Olive Exclusive, die eerste ultra-luukse toevlugsoord van sy soort in die Namibiese ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ludwigsdorf, Windhoek

John Ludwig Haus is ’n selfsorghuis in ’n goed gevestigde area van Windhoek tussen die stad se toprestaurante. Die huis bied ook maklike toegang tot die middestad en hoofinkopiesentrums. Die huis het slaapplek...

Vanaf
R1 036
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein Windhoek, Windhoek

Capbon Guesthouse is ideaal geleë in 'n stil deel van Klein Windhoek in Namibië. Dit is net 'n paar minute se ry van Windhoek se middestad af. Die gastehuis spog met gerieflike en suite-dubbelkamers en -gesinskam...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 23 is in Ausspannplatz in Windhoek geleë en dit bied gehalteverblyf naby al die geriewe. Dit is naby talle winkels, restaurante, hoofsnelweë, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 17 is in Ausspannplatz, Windhoek geleë en bied gehalteverblyf naby alle geriewe. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, groot paaie, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein Windhoek, Windhoek

Die Maison Ambre Guesthouse is aan die oostelike hange van Luxury Hill in die Klein Windhoekvallei geleë. Maison Ambre is slegs 1,5 km vanaf die Klein Windhoek Besigheidsentrum, waar jy 'n poskantoor, verskillende ...

14% af Aanbod!
VanafR600
R514
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

1003 City Junction selfsorgwoonstelop die tiende verdieping van die City Junction-kompleks in die hartjie van Windhoek se stadskern. Die City Junction-kompleks is naby die Wernhil Park-winkelsentrum, Roman Catholic-...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Windhoek

Banting Self-catering Accommodation is in Windhoek en bied gerieflike eenhede wat gemeubileer is. Gaste kan tussen eenhede wat 3 of 4 gaste akkommodeer kies. Die eenhede het lugversorging en 'n dubbelbed of 'n dub...

Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 05 is in Ausspannplatz in Windhoek en bied gehalteverblyf naby al die geriewe soos winkels, restaurante, hoofweë, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het 'n slaapkamer wat ideaal is v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za