Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (78)
B&Bs (8)
Lodges (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Windhoek

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 496
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek, Windhoek

Utopia Boutique bied B&B-verblyf in Windhoek in Namibia se Khomas-streek. Die hotel is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Verblyf beskik oor 21 kamers wat individueel versier is. Die kame...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 24 is in Ausspannplatz, Windhoek, geleë en dit bied gehalteverblyf naby al die geriewe. Dit is naby talle winkels, restaurante, hoofsnelweë, doendinge en besienswaardighede. Hierdie eenheid ...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 07 is in Ausspannplatz, Windhoek geleë en bied gehalteverblyf naby geriewe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, toegangspaaie, doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid beskik oor 2 sl...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Vineyard Country bied gerieflike verblyf in 'n stil, vreedsame gastehuis in 'n wingerd oos van Windhoek, sowat 9 km vanaf die middestad. Dié eeu-oue gebou bied ouwêreldse bekoring, 12 gastekamers, en 'n kampeert...

Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Windhoek

Freedom Plaza 1990 is in die hartjie van Windhoek en bied toegang tot die sakedistrik en die Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Hierdie moderne woonstel het lugversorging en beskik oor 'n solderarea, 'n kombuis ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Vondelhof Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf in die middel van Windhoek. Hierdie gastehuis is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Verblyf by dié gastehuis bestaan uit 8 individueel ...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 03 is in Ausspannplatz, Windhoek geleë en bied gehalteverblyf naby alle geriewe. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, groot paaie, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Vanaf
R1 065
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 09 is in Ausspannplatz in Windhoek geleë en bied gehalte-verblyf naby alle geriewe. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, groot hoofweë, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid besk...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 22 is in Ausspannplatz in Windhoek geleë en bied gehalte verblyf naby alle besienswaardighede. Alle winkels, restaurante, hoofweë, doendinge en besienswaardighede kan met gemak vanaf hierdie e...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Windhoek

Makarios bied selfsorgverblyf in 'n goed toegeruste woonstel in Windhoek, Namibië se hoofstad. Hierdie vakansieverblyf is sentraal geleë naby die middestad, verskeie geriewe en besienswaardighede. Dié woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]