Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Windsor-on-Sea

5 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Windsor-on-Sea van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Windsor-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windsor-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windsor-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windsor-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windsor-on-Sea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Windsor-on-Sea

Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Albatross 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat op die grondvloer van 'n strandfrontkompleks in Shelly Beach geleë is. Die huis het slaapplek vir 4 volwasennes en 4...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Albatross 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in ’n kompleks wat na die strand front in Shelley Beach. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 78 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shelley Beach. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 65 is 'n selfsorgwoonstel in die Surf Bay Sands-kompleks naby Shelly Beach. Dis ook naby verskeie winkels en geriewe. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 29 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surf Bay Sands-kompleks naby die strand in Shelly Beach. Dis ook naby verskeie winkels en ander geriewe. Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 ki...

20% af Aanbod!
VanafR400
R320
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Shelly Beach. Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweed...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 20 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surf Bay Sands-kompleks in Shelley Beach, naby verskeie winkels en geriewe. Die woonstel is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

4 Summer Place is in Shelley Beach en bied direkte toegang tot die strand. Gaste kan rustig op die bed lê en luister na die suisende see. Daar is baie aandag gegee aan die binnenshuise versiering en die meeste va...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Summer Place 9 is in Shelly Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie woonstel akkommodeer 8 persone en bied direkte toegang tot die strand. Ons gee vir jou 'n sleutel vir die hek wat jou in staat stel om in 'n ja...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Summer Place 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers op die tweede verdieping van 'n woonstelkompleks in Shelley Beach. Dié kompleks bied direkte strand-toegang en die balkon spog met se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Windsor-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Shelly Beach blad indien jy na meer Shelly Beach akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za