Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Windsorton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windsorton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windsorton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windsorton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windsorton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Windsorton

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noord-Kaap

Waaihoek Private Game Farm and Lodge is op die oewer van die Vaalrivier en slegs sowat 10 km vanaf Warrenton op die N12 geleë. Dié lodge bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgeenhede. Die eerste eenheid bied verbl...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

Mattanu Privaat Wildreservaat is in die skaduwee van inheemse kameeldoringbome geleë. Dié wildreservaat word deur 'n familie besit en bestuur en bied ongeëwenaarde luukshede in 'n ongerepte omgewing en 'n intieme...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vrystaat

Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 18 km buite Kimberley in die Noord-Kaap op die N12 in Warrenton se rigting. Dit was voorheen 'n suiwelplaas wat nou spog met 'n bekroonde rooi Angus-stoetbul en die oorspronklik...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly-Wes, Noord-Kaap

Beleef Noord-Kaapse rustigheid en gasvryheid by die Olyfhuis, 'n eksklusiewe gastehuis op die plaas Holsdam. Die plaas is 4 kilometer van Barkley-Wes en 39 km van Kimberley af geleë, dit is die perfekte toevlugsoor...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Warrenton, Noord-Kaap

Central Hotel Warrenton is van die N12 af tussen Kimberley en Vryburg geleë en bied gerieflike verblyf in verskeie kamers. Gaste kan een van 7 kamers bespreek wat dubbelbeddens of enkelbeddens óf albei het. Elke ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Warrenton, Noord-Kaap

Immanuel Guest House is 'n sonderlinge gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in Warrenton. Dié dorpie is teenaan die Vaalrivier geleë. Die huis is smaakvol ingerig en bied 'n keuse tussen 2 deluxe kamers, 2 st...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call is op die oewer van die Vaalrivier in Warrenton, sowat 70 km noord van Kimberley, geleë. Die dorpie is op die N12-hoofweg tussen Johannesburg en Kaapstad geleë en is dus die ideale oornagplek vir...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly-Wes, Noord-Kaap

One Fountain B&B is 'n klein instansie wat in Barkly-Wes. Dis 'n klein dorpie wat so 40 km van Kimberley af geleë is. Dis 'n baie gewilde bestemming onder reisigers en toeriste. Die dorpie is die tuiste van twee kr...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barkly-Wes, Noord-Kaap

Uitspanoord is aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley geleë. Verblyf is beskikbaar is verskeie eenhede in die tuin en daar is 'n swembad. Gaste het die keuse...

20% af Aanbod!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noord-Kaap

Matopi Guest Farm is sowat 20 km buite Jan Kempdorp. Verblyf is beskikbaar in 3 rondawels en 2 gastekamers. Die rondawels het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n kas, etenstafel, rusba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za