Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (63)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (56)

Resensies van Winklespruit

4.4 / 5  
volgens 124 resensies
Lees regte resensies van Winklespruit van 124 geverifieerde gaste.
Indien jy Winklespruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Winklespruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winklespruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Winklespruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Winklespruit Akkommodasie

65 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit

8 Eden Sands is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit. Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is nie genoeg slaapplek vir 6 volwassenes nie. Dit ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit

74 Eden Sands is 'n moderne tweeslaapkamer-eenheid met 'n see-uitsig. Dié eenheid is op die grondvloer geleë, maar daar is wel trappe wat vanaf die parkeerarea na die eenheid lei. Die eenheid bied direkte toegang ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit

Ocean Breeze 38 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in Winklespruit geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander geriewe. Die woonstel bied slaapplek vir 5 g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R630
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

16 Cabanas Del Mar is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks wat in Warner Beach geleë. Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer h...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit

6 Edensands bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die strand in Winkelspruit. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en gaste het direkte toegang tot die strand. ...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Illovo Beach, Winklespruit

Birdcage is aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 70 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Durban se middestad en 25 km vanaf Scottburgh. Dit is die ideale oornagstop vir sakeresigers en vakansi...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit

Oceanbreeze 13 is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer in 'n cabana-styl op Winklespruit se Blouvlagstrand en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Die eenheid is 'n moderne, goed toegeruste ateljeew...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

33 La Mer bied 'n rustige wegbreek in 'n woonstel met 'n see-uitsig aan KwaZulu-Natal se tropiese kuslyn. Dit is net 30 km suid van Durban in die stil, ongerepte dorpie, Illovo Beach, met sy heerlike soel weer en wa...

Vanaf
R700
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Ships Ahoy Holiday Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die onderste verdieping in die hartjie van Illovo Beach in Kingsburgh. Die woonstel bied gedeeltelike uitsigte oor die rivier, ...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

Cabanas Del Mar 2 is 'n moderne, selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Winklespruit. Die kompleks is aan die seekant en naby winkels, strande en restaurante geleë. Dié eenheid is op die grondv...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit

3 Eden Sands is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Winklespruit. Die kompleks is op die strand geleë, met direkte toegang tot die strand. Dit is ook naby ’n winkelsentrum in die area. Die eenheid...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R825
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit

Eden Sands 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Winklespruit. Dié eenheid bied 'n lieflike see-uitsig en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Die woonstel op die eerst...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

8 Ocean Breeze is in Warner Beach in KwaZulu-Natal geleë. Die kompleks is reg langs die strand geleë, so gaste kan vanaf die huis stap om in die see te swem. Verblyf word aangebied in die boonste ateljeewoonstel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

11 Villa Del Sol bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondvloer. Hierdie woonstel is in Warnerstrand geleë en dit is loopafstand van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers met lugversorging...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Seaview Villas - Holiday Home is 'n afgesonderde huis in 'n doodloopstraat en 'n lieflike, stil area in Illovo Beach. Ons is aan die bopunt van 'n heuwel met 'n 180°-uitsig oor die see. As jy daarvan hou om foto's ...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR850
R729
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit

Las Palmas 5 bied selfsorg-akkommodasie in 'n dupleks-huis op die strand met see-uitsigte. Die huis is stapafstand van die strand af en dis in die kusdorpie Winklespruit, net suid van Amanzimtoti, geleë. Die eenhei...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Seaspray Cabins bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuisies in Illovo Beach sowat 13 km vanaf Amanzimtoti en 36 km vanaf Durban. Daar is 4 enkelhouthuisies wat elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed het. Twee van di...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

7 Ocean Breeze is 'n oopplan-ateljeewoonstel met selfsorgfasiliteite, ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders, met 'n lieflike see-uitsig en direkte toegang tot die strand deur 'n hek wat kan toesluit. Die strand is v...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Warner Beach, Winklespruit

Akidogo Guest House is naby Amanzimtoti aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 500 meter van die hoofstrand af. Die gastehuis is volgens 'n hoë standaard gemeubileer en ingerig, en is perfek vir lang- én kortter...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

206 Sarie Marais is 'n selfsorg-woonstel met 'n see-uitsig en is in die veilige Sarie Marais-kompleks in Illovo Beach geleë. Die kompleks is naby 'n stil strand, 'n bekende kwekery en 'n uitstekende restaurant. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 20

Welkom by die Winklespruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za