Resensies van Winklespruit

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Winklespruit bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 118 resensies.
Elvin J. - 15th January 2020
staying in Winklespruit
Rustige, ontspannende atmosfeer.
Mario B. - 13th January 2020
staying in Winklespruit
Baie lekker vakansieplek nie te ver suid nie.
Corne S. - 31st December 2019
staying in Winklespruit
Lekker privaat strand. Veilig en stil. Winkelsentrum naby.
Simiso Hopewell M. - 24th December 2019
staying in Winklespruit
They need to have liquor shops opened till late like other surrounding areas.
Rika A. - 21st December 2019
staying in Winklespruit
Baie sentraal, lieflike hoofstrand, voldoende kruidenierswinkels. Op Durban en Amanzimtoti se drumpel.
Celeste D. - 9th December 2019
staying in Winklespruit
Baie mooi. Dis een van die mooiste strande wat ek nog gesien het.
Ntshwareleng M. - 30th November 2019
staying in Winklespruit
Nice and peaceful.
Gys K. - 24th November 2019
staying in Winklespruit
We visited Winklespruit for the second time this year and will probably come back again soon. Not as busy (overpopulated) as the neighbouring beaches. Perfect for a family breakaway, and we felt very safe everyday.
Hester B. - 17th November 2019
staying in Winklespruit
Baie sentraal geleë, lieflike strand, sal definitief weer besoek.
Anri V. - 29th October 2019
staying in Winklespruit
Stukkie goud wat weggesteek is.
Vanessa F. - 15th October 2019
staying in Winklespruit
Vir lekker eetplekke waar mens kan kuier moet mens na Amanzimtoti of so ry, enigste nadeel.
Maggie V. - 12th October 2019
staying in Winklespruit
Winklespruit het alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek.
Davey K. - 7th October 2019
staying in Winklespruit
Winkels lekker naby, so mens hoef glad nie ver te ry nie.
Stephan B. - 27th September 2019
staying in Winklespruit
Baie nice klein dorpie langs die kus.
Coenraad K. - 16th September 2019
staying in Winklespruit
Winklespruit is goed geleë. Ek weet nie hoe is die verkeer in die vakansieseisoen nie. Alles was eintlik stapafstand. Ek het dalk nie alles gesien nie, maar Winklespruit is nou nie die beste/mooiste vakansie dorp nie. Besighede floreer wat goed is buite seisoen. Daar is nou nie coffee shops op die straat nie. Wel een by die Pick n Pay. Op die strand sal ek aan beveel dat die lagoon/damwater by die main strand oop gemaak word en die water in die see kan loop. Die reuk was nie aangenaam nie en ek sal nie my kinders daarin laat speel nie. Die swembad was leeg by die main stand. Ek neem aan dis maar buite season en word dalk maintenance gedoen. Ek moet weer gaan in beter weer. Dis al. Ek dink dis 'n lekker besige dorpie.
Allen A. - 11th September 2019
staying in Winklespruit
Baie netjiese dorpie, maar kort meer uit eetplekke.
Jauqeline N. - 28th August 2019
staying in Winklespruit
Het 'n oulike winkelsentrum gehad naby Eden Sand en die strand was baie skoon.
Nicky E. - 28th August 2019
staying in Winklespruit
Beautiful beaches, except for the revellers who leave their litter on the beach after a night partying on the beach, especially when there are plenty of bins on the beach. No visible security during the day. After dusk does not feel safe though. Nice little town for a short break to recharge the batteries.
Karin D. - 23rd August 2019
staying in Winklespruit
Winkelspruit self het nie altyd veilig gevoel, maar die teenwoordigheid van lewensredders op strand het gehelp.
Hannes M. - 17th August 2019
staying in Winklespruit
Need a seafood restaurant.
Wesley V. - 5th August 2019
staying in Winklespruit
A lack of investment in the area shows. The Pick n Pay store was old and dark, not very clean. The area on an entirety is cluttered with bush and no cleaning of the area. This is more on the other side of the tracks. Even the Spar was not as clean. Guess these are things that can be addressed, however it is municipal and government as well aside from the retail stores.
Travers C. - 28th July 2019
staying in Winklespruit
Needs a blue flag swimming beach.
Pierre W. - 9th July 2019
staying in Winklespruit
Een van die beste vissersplekke. Die strand is glad nie oorvol mense in vakansietyd nie.
Chirhley K. - 7th July 2019
staying in Winklespruit
Baie mooi plek en baie goedjies om te doen.
Johan D. - 4th July 2019
staying in Winklespruit
Winkelspruit is an excellent holiday destination everything you need is close by. Driving to Toti is a breeze even going to Durban and Gateway is not far. Finding a place to dine is not so easy. The beach is clean and nice to take a walk and I still felt save. Wouldn't recommend any swimming.
Lola K. - 28th June 2019
staying in Winklespruit
Fantasies.
Willemien B. - 27th June 2019
staying in Winklespruit
Dis so rustige netjiese mooi plekkie langs die kus.
Leonie D. - 10th May 2019
staying in Winklespruit
Very quaint and quiet. Has a few shopping complexes nearby.
Andries B. - 22nd April 2019
staying in Winklespruit
Die strand word mooi skoongehou en daar is lewensredders wat 'n ogie hou op die baaiers. Baie winkels en mall's is in die omtrek. Lekker plek om vakansie te hou.
Willie V. - 2nd April 2019
staying in Winklespruit
Great place for holiday.
Hannetjie J. - 1st April 2019
staying in Winklespruit
Dit is die lekkerste ontspanne vakansie ooit. Die rustigste plek om te ontspan.
Hendrik P. - 1st April 2019
staying in Winklespruit
Beste dorpie om in vakansie te hou. Ooit!
Telicia A. - 26th March 2019
staying in Winklespruit
Lekker plekkie.
Klarinda B. - 26th March 2019
staying in Winklespruit
Nie baie veilig by die winkelsentrum nie. Veral na 5 in die middae.
Driekie G. - 18th March 2019
staying in Winklespruit
Netjiese, skoon plek met pragtige strand, ons sal beslis weer soontoe gaan.
Lelanie V. - 10th March 2019
staying in Winklespruit
Klein plekkie met net die nodige. Naby geleë aan verskeie vermaaklikhede.
Deon B. - 4th March 2019
staying in Winklespruit
Winkelspruit was nog altyd my vakansiebestemming. Stel nie belang on na enige ander strand toe te gaan nie.
Sus D. - 25th February 2019
staying in Winklespruit
Alles is lekker naby vir uitstappies en goed geleë.
Brenda O. - 20th February 2019
staying in Winklespruit
Sal beslis weer gaan, naby aan alles, maar tog uit die gedrang.
Nastassja J. - 11th February 2019
staying in Winklespruit
Die dorp is skoon en winkels is lekker om deur te loop. Kon alles kry en vind wat ons gesoek het.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za