Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Winterstrand

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Winterstrand van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Winterstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Winterstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winterstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Winterstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Winterstrand Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Winterstrand

Coral Beach Bed & Breakfast bied superieure verblyf op 'n veilige landgoed in Wintersrand. Dié gastehuis beskik oor 8 suites wat elkeen 'n en suite-badkamer het en smaakvol versier is. Die kamers het elkeen 'n kon...

20% af Naweke!
VanafR790
R632
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winterstrand

Winterstrand, 'n vakansiewoonstel wat aan die eienaars se huis geheg is, is geleë in die klein stranddorpie, Winterstrand. Die eiendom bied 180°-uitsigte oor die see en is slegs sowat 300 m van die strand af. Hie...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winterstrand

Alta se Plek is in die klein stranddorpie Winterstrand en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Winterstrand

Coral Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en op die Coral Beach-sekuriteitslandgoed in Winterstrand, Oos-Londen geleë is. Dié huis het slaapplek vir 8 en b...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Winterstrand

Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Mount Gulu Reserve is in Buffelstad in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die leeupark, Amathole-musuem en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

The House of Green and Blue bied verblyf aan in 3 selfsorg-eenhede op die grondvloer van 'n gebou langs die kus in die Cove Rock Country Estate in Oos-Londen. Die eenhede is versteek in die Cove Rock Bewarea wat ui...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Cove View B&B is langs die Sonskynkus geleë. Hierdie klein paradys omvat die landelike en see-leefstyl. Dis net 10 minute weg vanaf die naaste winkelsentrum. Die 180º-uitsig oor die strand en rotse van die boonste...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hickmans River, Oos-Londen

The Deck Cove Rock Country Estate is op 'n veilige landgoed in Oos-Londen geleë. Die Amalinda Natuurreservaat, Oos-Londen se Akwarium, die strande en West Bank-gholfklub is lekker naby. Die huis het 3 slaapkamers,...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Kidd's Beach, Buffelstad

Breeze Inn Guesthouse is 'n idilliese bestemming vir 'n gesinsvakansie naby die strand. Dit is ook ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Nuttig ontbyt terwyl jy oor die see tuur en oorweeg of jy 'n entjie ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kidd's Beach, Buffelstad

Riverbend is in die klein kusoord Kidd's Beach geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerhuis en 2 losstaande dubbel-woonstelletjies. Riverbend spog met pragtige uitsigte oor die Mcantsi-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Winterstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za