Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Winterveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Winterveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winterveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Winterveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Winterveld Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winterveld

Silver Lakes Gastehuis is 'n warm en verwelkomende vestiging in die Winterveld, omtrent 45 km van Pretoria, 10 km van Morula Sun, en 7 km weg van Central City Shopping Centre en Mabopane-stasie. Winterveld is noord ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Winterveld

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gauteng

Oratile Guest Accommodation bied gemaklike verblyf in Soshanguve, oorkant die Soshanguve-elektrisiteitsdepot sowat 55 km van Pretoria af. Die gastehuis is ongeveer 26 km vanaf die Wonderpark-winkelsentrum en dit is ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Winterveld

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ga-Rankuwa, Gauteng

Karibu Suites bied oornagverblyf in Ga-Rankuwa binne 10 km vanaf George Mukhari-hospitaal, Sefako Makgatho-universiteit vir gesondheidswetenskappe, Tshwane Universiteit van Tegnologie, Tshwane-Suid-kollege en Sun Mo...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Quad-T B&B bied gastekamers in Ga-Rankuwa naby Brits. Die gastehuis is ook 'n uur se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en Pretoria se middestad. Verblyf by Quad-T B&B beskik oor 14 kamers met ontbyt ingeslu...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR990
R842
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Tutuwedzo Venue bied gerieflik gemeubileerde chalets op 'n klein wildsplaas net 20 km vanaf Brits en Hartbeespoortdam en 50 km vanaf Pretoria. Gaste het 'n keuse van 10 chalets, elk met slaapplek vir 2. Die chalets...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Oryx Lodge is in die buitewyke van Brits geleë en bied gehalte-bosveldverblyf met maklike toegang tot Pretoria. Dis ideaal vir 'n gesin wat van die natuur hou of 'n groep vriende wat wil wegbreek. Dié huis beskik...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

El Gran Chaparral is op 'n kleinhoewe van 2 hektaar geleë in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toegan...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Oukraaltjie Self-Catering Farm Guesthouse is 12 km vanaf Brits en 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die verblyf is geskik vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n plaaswegbreek. Die huis beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

De Oude Kothuis is in De Wildt-distrik, 'n dorp 40 km noordwes van Pretoria, en 15 km vanaf Hartbeespoortdam. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek. Die kothuis is 'n selfsorg-een...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Chantelle, Pretoria

Mnandi is ‘n woonstel op die grondvloer in ‘n veiligheidskompleks, Wonderpark-landgoed. Dit is in Karenpark, Akasia. Jou voertuig kan parkeer word onder ʼn motorstaanplek opgedra aan Mnandi. ʼn Kaart om de...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za