Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Winterveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Winterveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winterveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Winterveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Winterveld Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Winterveld

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bojanala, Noordwes

Arotin Game Lodge het nog 'n boskamp gestig, hierdie keer in die Noordwes Provinsie. Ons is diep in die bos geleë, tussen die berge en ons spog met 'n oorvloed plant- en dierlewe. Daar is meer as 10 soorte wildsbok...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Lodge in Bojanala, Noordwes

Manzi Maningi Private Game Lodge is die ideale wegbreekplek vir jou en jou gesin en bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n chalet of op kampeer- of karavaanstaanplekke. Dit is net 30 minute se ry van Pretoria af...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Leopardsong Game Lodge is op 'n privaat reservaat in Dinokeng Wildreservaat en bied pragtige sonsondergange en die beste wildkyk-geleenthede in die area. Verblyf bestaan uit 9 en suite-kamers, geskik vir tot en met...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
B&B in Mountain View, Hermanstad

Sgegede Guest House is in die vreedsame Mountain View-woonbuurt, onder die Magaliesberge in die Jakarandastad, Pretoria geleë en bied B&B-, konferensie- en toerismedienste aan plaaslike en internasionale toeriste. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

7 @ Vanderschyff bied verblyf in 'n ruim woonstel in in Annlin, Pretoria en het slaapplek vir 5 gaste. 7A @ Vanderschyff het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkel-afsl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

9 @ Vanderschyff bied gerieflike verblyf in die boomryke Annlin in Pretoria. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bojanala, Noordwes

Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en bome. Ons het 3 dubbelkamers, 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met lu...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Moretele-metsi bied boskampverblyf in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, net 45 km van Pretoria af. Gaste het 'n keuse van kampeerterreine vir tente, karavane, kampwaens, asook 'n permatent. Al die strukture is u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wonderboom, Pretoria

Purple Olive Guest House is in Pretoria geleë in ‘n rustige, subtropiese buurt aan die voet van die Magaliesberge, langs die geskiedkundige Wonderboom-natuurreservaat. Dit is naby die Pretoria se middestad (8km)...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]