Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (63)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Witsand

4.5 / 5  
volgens 443 resensies
Lees regte resensies van Witsand van 443 geverifieerde gaste.
Indien jy Witsand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Witsand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Witsand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Witsand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Witsand Akkommodasie

61 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
SPAAR 30%
VanafR2 600
R1 820
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witsand

L-Breede River View Eenheid 300B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel met 'n lieflike uitsig oor die Breederivier vanaf die balkon. Die woonstel is by die Breede River Lodge, net 3,2...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Witsand

Kuiergat is 'n selfsorgwoonstel teen die strand in Witsand met 'n uitsig oor die see vanaf die slaapkamer, sitkamer en balkon. As jy gelukkig is sal jy ook walvisse in die winter gewaar. Die woonstel is op die eers...

Voorkeurvennoot
Winter-
aanbod!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Witsand

@ The Whales is 'n selfsorgkothuis in die Duinepark-oord en bied 'n veilige familiewegbreek net 160 m van Witsand se strand af. Die kothuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Dit is perfek vir 'n gesin of ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Witsand

Duinesee is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die tweede vloer, net 400 m van die strand af in Witsand. Soos die naam aandui, het dié woonstel 'n wonderskone uitsig oor die see en die duine. Die kroeg met s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witsand

Barry's Guest House is in Witsand, 'n oulike dorpie by die Breederiviermonding in die Wes-Kaap, geleë. Dit is bekend daarvoor dat dit die hoogste konsentrasie suidelike Noordkaperwalvisse aan die Suid-Afrikaanse ku...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Witsand

Seehuisie is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis, net 50 m van die see af en dit is in Duinepark Witsand, 'n klein kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Die huis bied slegs verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hui...

Winter-
aanbod!
VanafR1 700
R1 133
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Witsand

Coz'y Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis net 300 m vanaf die Blouvlagswemstrand in Witsand. Die rotspoele is vol oesters en mossels wat gaste met permitte kan uithaal. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Witsand

Oloitokitok is 'n unieke vakansiehuis in Witsand. Dié kusdorpie is bekend vir die groot aantal noordkapperwalvisse wat elke jaar hier vergader, 'n 4 km lange strand, pragtige fynbos, en watersport. Oloitokitok is...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Witsand

Waterford is 'n selfsorghuis in Witsand, 'n dorpie by die Breederiviermond in die Wes-Kaap. Dié dorpie het die meeste Suidelike noorkapper-walvisse aan die Suid-Afrikaanse kus, en bied 4 km lange wit sandstrande, m...

Vanaf
R1 279
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Witsand

Lawaaiwater bied gehalteverblyf vir tot 7 mense. Dit is veral gerieflik vir 4 volwassenes en 3 kinders. Dit is 'n karaktervolle selfsorg-duplekseenheid wat in die Witsand geleë is. Die eenheid het 'n see-uitsig van...

15% af Weeksdae!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Witsand

The Whale Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers wat reg op die strand in Witsand geleë is. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die riviermonding, Infanta en die see. Die huis het slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witsand

Clivia Cottage bied gerieflike verblyf in die klein kusdorp Witsand, by die mond van die Breederivier. Hierdie area is ideaal vir ’n ontspanne vakansie met familie en vriende wat die dorp se lieflike strande wil g...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witsand

Barnacles bied 3 woonstelle wat see-uitsigte het en is in Witsand. Gaste kan die omgewing by die Breederivier geniet, waar hulle kan swem, visvang, stap en ontspan terwyl hulle walviskyk gedurende seisoen. Woonstel...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witsand

Little Kokomo at The Breede River Lodge is in Witsand, stapafstand vanaf die Breerivier geleë en is gerieflik ingerig vir 'n klein gesin. Hierdie dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofsla...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witsand

Suzys Accommodation is in Witsand in die Wes-Kaap geleë. Witsand is 'n klein kusdorpie by die mond van die Breederivier. Dis 'n gewilde visvangbestemming en word beskou as Suid-Afrika se walvisspeelskool. Suzys A...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 15

Welkom by die Witsand akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]