Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Prince Alfred Hamlet (6)
Tulbagh (52)
Wolseley (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (111)
B&Bs (10)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Witzenberg Municipality

4.5 / 5  
volgens 446 resensies
Lees regte resensies van Witzenberg Municipality van 446 geverifieerde gaste.
Indien jy Witzenberg Municipality besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Witzenberg Municipality.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Witzenberg Municipality akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Witzenberg Municipality Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Witzenberg Municipality Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 100 km vanaf Witzenberg Municipality

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

61 Lutiekatz is 'n ongekunstelde grasdak-kothuis en gesinsvakansiehuis met ongelooflike uitsigte oor Dasseneiland wat ons graag met gaste wil deel. Die 3 ruim slaapkamers is oor 2 verdiepings versprei (2 bo en 1 on...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Amazing Seaview is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die 16 Myl-strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die verblyf...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Yzerfontein, Swartland

Lewens-Essens on C is in die dorpie Yzerfontein, 'n 'n juweel aan die Weskus. Die 180º-uitsig en die sonsondergange is asemrowend. Dié B&B is aan die seefront, minder as 20 m van die rotse en die see af en al die ...

10% af Laaste Kans!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Emmaus-On-Sea is 'n selfsorgwoonstel in Yzerfontein aan die Weskus, en is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Dié woonstel is net 5 minute vanaf die strand, is ideaal vir 'n groep of gesin van 4 persone, en bied lief...

Vanaf
R4 714
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

See-wende Hemel is 'n selfsorg-vakansiehuis met slaapplek vir 10 gaste in Yzerfontein, 'n hawedorpie op die prentjiemooi Weskus wat net sowat 80 km van Kaapstad af is. Dié stil kusdorpie is uiters gewild weens sy b...

15% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 148
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Sea Forever is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Lugkasteel is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein wat spog met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Die huis is ongeveer 250 m² groot, het 3 slaapkamers o...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Blaauwsrest is ruim selfsorghuis met ongelooflike see-uitsig. Dit is stapafstand vanaf die hawe. Dié huis het slaapplek vir 9 gaste. Blaauwrest is gerieflik ingerig en het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die h...

Vanaf
R749
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Yzerfontein, Swartland

Swept Away Guesthouse is in Yzerfontein, 'n klein stil vissersdorpie aan die Weskus. Die gastehuis is bo-op 2 heuwels en bied 'n asemrowende uitsig oor eindelose wit strande en die baai wat net 600 m verder is. Die...

Vanaf
R4 230
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

42 Lutie Katz is 'n wit selfsorghuis op die strand in Yzerfontein. Daar is in totaal slaapplek vir 8 gaste en verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n aparte eenslaapkamerwoonstel op die onderste verdieping gebi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za