Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wolmaransstad

3.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Wolmaransstad van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Wolmaransstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wolmaransstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wolmaransstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wolmaransstad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wolmaransstad Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wolmaransstad

Dalrene Lodge en Spa bied gemaklike akkommodasie in 'n stil deel van Wolmaransstad, 'n stad in die hartjie van die diamantindustrie. Die Lodge het selfsorg Chalets, 'n spa, haarkapper en 'n groot saal vir funksies ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolmaransstad

Oasis Guesthouse is in Wolmaransstad geleë en is naby die hoofpad wat deur die dorp loop, maar steeds ver genoeg dat jy heerlik kan ontspan na 'n lang dag op die pad. Oasis Guesthouse bied verblyf in 4 gastekamers...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wolmaransstad

Die Geel Huis Guesthouse bied B&B aan die buitewyke van Wolmaransstad. Dié gastehuis bied 'n ideale oorslaapplek vir vakansie- of sakereisigers. Die Geel Huis Guesthouse bied 19 kamers wat elk uniek ingerig is. El...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wolmaransstad

Jarina Guesthouse bied rustigheid en geleentheid vir ontspanning teen ’n billike prys. Dit is tussen Klerksdorp en Kimberley geleë, en is die ideale verblyf vir gesinne en sakereisigers wat deur Wolmaransstad rei...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Wolmaransstad

Vanaf
R5 500
per nag, vir 11 mense
Wildsplaas in Noordwes

African Sunset Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lodge in die bos met 2 slaapkamers. Die lodge is sowat 14 km buite die klein dorpie Makwassie in Noordwes geleë. Die lodge bied slaapplek vir 11 gaste en...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 2 is in die klein plaasdorpie, Leeudoringstad, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n grasdakhuis. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens he...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R833
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Leeudoringstad, Noordwes

Drogheda Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die plaasdorpie Leeudoringstad. Die eiendom is naby winkelsentrums en plaaslike besienswaardighede. Die gastehuis bied verblyf in 2 gasteslaapkamers met en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 1 is tussen Bothaville en Wolmaranstad in die plaasdorpie Leeudoringstad, sowat 50 km vanaf NAMPO geleë. Geniet 'n goeie nagrus met geen verkeer wat jou pla nie. Die gastehuis bied slaappl...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 4 is in die plaasdorpie Leeudoringstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n selfsorghuis. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordwes

Kanes Wedding and Conference Venue is langs die N12 tussen Womaransstad en Klerksdorp. Dit bied verblyf in 12 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die verblyf beskik oor 5 dubbelkamers, 2 gesinskamers, 2 du...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wolmaransstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za