Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wolseley

4 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Wolseley van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Wolseley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wolseley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wolseley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wolseley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wolseley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Wolseley

Vanaf
R3 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Breedekloof, Breederiviervallei

Mosterts Hoek is 'n plaasstyl-selfsorghuis in 'n rustige omgewing wat 360°-uitsigte op die berge bied. Hiér kan jy die Slanghoekvallei op sy beste ervaar met wingerde wat tot by die horison strek. Mosterts Hoek is...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Breederiviervallei

Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil deel van die prentjiemooi dorp Ceres. Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis beskik oor 3 kamersoorte wat smaakvol versier is en elkeen het 'n dubbelbed, koninggrootte...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Breederiviervallei

Dennecres 4 is in 'n stil woonbuurt in die prentjiemooi dorp Ceres geleë. Die perseel is 900 m vanaf Ceres Hospitaal en 750 m vanaf Hoërskool Charlie Hofmeyr. Verblyf word in 2 gastekamers op die eienaar se pers...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Fynbosrust is in die Mount Bain Natuurreservaat naby Wolseley en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dis die ideale bestemming vir 'n winterwegbreek met sneeu op die berge en 'n knetterende kaggel i...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Breederiviervallei

Mountain View Guesthouse bied 'n lieflike wegbreek vir sakereisigers of vakansiegangers in Ceres. Die gastehuis bied verskeie kamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het lugversorging en 'n koningi...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Breederiviervallei

15th on Carson is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis, wat 'n uitsig op die berge en oor dennebome het. Verblyf word in 2 ruim kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elke, of 'n tweeslaapkamer-eenheid met ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Breederiviervallei

Chantilly Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Ceres. Ceres is in 'n prentjiemooi vallei omring deur berge geleë en spog met plattelandse prag, landerye en wingerde wat soos 'n lappieskombers lyk, en 'n ryk vr...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Ceres, Breederiviervallei

Clearwater Living is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ceres, en ideaal vir sakereisigers, vriende, gesinne of paartjies. Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en bied 'n privaat i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Breederiviervallei

The Lemon Tree Cottage is 'n knus tuinkothuis op die eienaar se perseel. Gaste het wel toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang. Gaste kan hulself inlaat, wat dit maklik maak vir gaste om te kom en gaan. D...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Wes-Kaap

Mountain View is in die ongekunstelde dorpie Ceres en bied verblyf in 2 eenhede wat elk plek vir 2 gaste het. Die eerste eenheid is oopplan met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Gaste moet hu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]