Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Wolseley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wolseley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 45 resensies.

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Baie lekker, rustige dorp met vriendelike mense."

Wolseley

Koraalboom

"Neem net in ag dat daar geen plek is om kruideniersware te koop in die dorp nie. Die naaste plek is in Tulbagh."

Wolseley

11 Protea

"Die wind kan kwaai waai tussen daai mooi berge. Die sterre is baie mooi."

Wolseley

Synergy Self Catering

"Dis naby verskeie interresante plekkies."

Wolseley

Koraalboom

"Nie regtig tyd in Wolseley spandeer nie, dit is 'n plaasgemeenskap in die omgewing en het sy eie unieke mooiheid. Die dorp het, soos met verskeie ander, maar die armes wat bedel en met die weet hulle as besoekers in die dorp is en was vinnig om te kom bedel."

Wolseley

Synergy Self Catering

"Klein dorpie, maar dis nice."

Wolseley

Koraalboom

"It really is a beautiful region to visit. I find that the accommodation generally is slightly overpriced for the region. There are however some really quaint and boutique activities that you could do in the region."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"It is disappointing how many interesting places have closed down."

Wolseley

11 Protea

"Wolseley is 'n pragtige dorp."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Not much to do and not many restaurants available. Lovely scenery."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Loved it. Very,very nice place."

Wolseley

11 Protea

"Ons was daar vir naweek om troue op Olive Rock by te woon. Wolseley was baie lekker en ek sal definitief weer gaan kuier daar."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Wolsely is a nice town."

Wolseley

Koraalboom

"Sal graag self daar 'n huisie wou koop. Lekker rustig."

Wolseley

Koraalboom

"Mooi, skoon dorp."

Wolseley

Koraalboom

"Baie wynplase waar jy 'n drankie kan geniet of iets kan eet. Baie rustige plekkie."

Wolseley

Koraalboom

"Oulike dorpie."

Wolseley

Koraalboom

"Besoek gerus die heuningwinkel buite die dorp. Die mense daar is werklik gaaf! Moenie Die Boord Restaurant & Farmstall mis ry nie! Ons het heerlik daar geëet. Die hele omgewing is pragtig en die mense opreg gaaf. Ons is erg onbeskof behandel by Voëlvleidam, maar het besluit om eerder die res van die gawe, warm mense in die omgewing te onthou!"

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."

Wolseley

11 Protea

"Thanks, I am looking forward to visiting again. "

Wolseley

11 Protea

"In 'n kort tydjie verlief geraak op die dorpie. Rustig met minimum verkeer."

Wolseley

Koraalboom

"Stil en rustige dorp met baie potensiaal met karakter."

Wolseley

Koraalboom

"Nice small, quiet little town. Limited shops for food, but a good location for exploring the surrounding area."

Wolseley

Koraalboom

"Stil plekkie met gasvrye mense."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Baie mooi rustige dorpie."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Pragtige plek, goed vir die siel, so naby die natuur."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Pragtige omgewing."

Wolseley

11 Protea

"Pragtig."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Meer restaurante en kuierplekke."

Wolseley

Koraalboom Anneks

"Quaint country village."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem