Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Woodbridge Island

4.8 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Woodbridge Island van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodbridge Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodbridge Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodbridge Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodbridge Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodbridge Island Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Milnerton, Woodbridge Island

Island Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in die gewilde Woodbridge Island-sekutiteitskompleks. Dit is net 150 m vanaf Milnerton se strand en 9 km van Kaapstad se middestad af. Island Beach House het slaapple...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodbridge Island

The Beach Room is op die prentjiemooi Woodbridge-eiland, ’n veilige en rustige toevlugsoord by die see met ’n pragtige uitsig op Tafelberg net 50 m van jou voorstoep af. Dis boonop net ’n 9 km-rit tot in die m...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Woodbridge Island

Cybelle Beach House in Woodbridge Island bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige strandhuis wat na die see front. Dit het 'n privaat paadjie wat na die strand lei. Woodbridge Island is 'n sekuriteitskompleks ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Woodbridge Island

Marechale Way is in Kaapstad se kusbuurt, Milnerton, en bied eindelose besienswaardighede met geen tekortkoming aan natuurskoon. Die huis is in die veilige Woodbridge Island Estate met 'n pragtige uitsig oor die Atl...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodbridge Island

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Flintstones Guest House - Cape Town is in Milnerton halfpad tussen Bloubergstrand en Kaapstad geleë. Flinstones het takke in Durban en Johannesburg en al 3 instansies skep die gevoel dat gaste terugbeweeg in tyd. G...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

Vanaf
R1 529
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Palo Alto is ’n selfsorgwoonstel in Milnerton met ’n rivier- en see-uitsig en ’n berguitsig in die verte. Daar's iets vir elkeen by dié knus wegbreekplek aangesien die strand, winkels, restaurante en plaaslik...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

9th Floor Beach Suite bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met retro-afwerkings en 'n moderne kinkel. Die woonstel is op die negende verdieping van 'n woonstelkompleks in Milnerton en gaste kan 'n uitsig...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Magnificent Table Mountain View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Milnerton. Die Noordelike Voorstede van Kaapstad, op die randjie van die Atlantiese Oseaan, is 12 km vanaf die middestad en bied toegang ...

60% af Winteraanbod!
VanafR2 800
R1 120
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat op die derde verdieping met uitsigte op Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand geleë is. Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Villa V is 'n selfsorg-vakansiehuis in Milnerton, Kaapstad. Dié ruim huis is naby Lagoon Beach en is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk Shopping Centre in Century City. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 290
R1 947
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Island View bied vakansieverblyf in 'n veilige woonstelkompleks in die gesogte Lagoon Beach in Milnerton. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is naby restaurante, openbare vervoerstelsels, Blouberg, d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Blu-C Self-catering Apartment is in Milnerton, langs Woodbridge Island in Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Milnerton Cottage is 'n knus selfsorgkothuis wat ten volle toegerus is. Dit is naby die Weskus, Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en die Kaapse Wynlande. Milnerton Cottage bied maklike toegang tot die beste ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Casa Branca Cottages bied selfsorg-eenhede in die woonbuurt Milnerton in Kaapstad se voorstede. Dit het die ideale ligging net 10 minute se ry vanaf Lagoon Beach en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za