Geverifieerde Resensie
Woodgrange
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Woodgrange bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Woodgrange is baie naby aan Port Shepstone en Shelly Beach waar alle ander bedrywighede beoefen kan word."
"Dis 'n klein stukkie hemel. Geen belemmering oor die see-uitsig nie. Alhoewel nie by die swemstrand is nie, is die strand-area skoon en ideaal om jou diere vir 'n wandel op die strand te vat. Redelik sentraal geleë om dag uitstappies te beplan van daar af. "
"Daar is nie veel in Hibberdene nie, maar dit het ons nie gepla nie, want ons wou net rus. "
"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
"Small and sleepy coastal town but very central so it is ideal if you want to travel up or down the South Coast for a day trip."