Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Woodhill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodhill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodhill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodhill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodhill Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Woodhill

The Woodpecker Inn is 'n luukse gastehuis in die toonaangewende Woodhill Golf and Residential Estate en bied sekuriteit van die hoogste standaard. Die verblyf bestaan uit 7 en suite-slaapkamers met swart- en geelh...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 1)
B&B in The Wilds, Woodhill

B&B in The Wilds bied verblyf op 'n veilige landgoed in die ooste van Pretoria. Dit bied 'n gerieflike en netjiese eenheid vir sakereisigers, verkoopsmanne of gaste wat 'n pasiënt in die area besoek. Dit is op 'n...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Woodhill

La Petite Maison Woodhill is direk oorkant Pretoria-Oos Hospitaal, Parkview-winkelsentrum, Rockwood-teater flieksale en restaurante. Dit is ook 5 km vanaf Menlyn Maine en Sun Time Arena & Casino. Dié eenheid is ge...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodhill

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

Gracehaven Gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos geleë, met maklike toegang tot die N1, N4, en R21 via Garsfonteinweg, en bied 2 ruim eenhede op die boonste verdieping. Gaste kan die Seabreeze-kam...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR870
R740
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Moreletapark

14 Candlewood Guesthouse is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 1 woonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoriuspark, Pretoria-Oos

Kington Guest-suite is in Pretorius Park, Pretoria, geleë en het slaapplek vir 4 gaste in 2 eenhede. Dit is ideaal vir sakereisigers en besoekers aan die hospitaal in die omgewing. Di gastesuite het 'n slaapkamer ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Garsfontein

Xaviera Gastehuis is in Pretoria geleë en geskik vir gesinsvakansies en sakereisigers. Ons kamers is elegant, gerieflik, skoon en word daagliks ook skoongemaak. Ons gehalte linne en matrasse verseker 'n goeie nagru...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Zesty Inn is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos. Die kompleks is naby winkelsentrums, hospitale, restaurante, skole en hoofpaaie. Dié grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Cape Cottage is 'n bekoorlike, gesellige selfsorg-eenheid wat in Garsfontein, Pretoria geleë is. Dié eiendom is in 'n stil area naby Menlyn Parkview, Woodlands-winkelsentrum, asook Faerie Glen- en Pretoria-Oos-hos...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Gerson Selfsorgeenheid bied gerieflike verblyf in die lowergroen voorstad Garsfontein in Pretoria. Dis sentraal geleë naby winkelsentrums, restaurante, gholfbane en hospitale. Die eenheid het 1 slaapkamer vir 2 ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Woodhill akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za