Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (6)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)
Indien jy Woodside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodside Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Summerhill Estate culinary retreat is bo-op Cowies Hill in Pinetown, Durban geleë. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaatheid te ontspan. Al die kamers is uniek ingerig. Elke ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Woodside

Lansdowne B&B is in Westville, 'n mooi en stil woonbuurt in Durban. Die woonbuurt is net 15 km van die stad af en spog met golwende heuwels, boomryke strate, immergroen tuine en kronkelende strome. Verblyf is besk...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durban West, Woodside

The West Wing bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite met 'n privaat ingang, lugversorging en veilige skadu-parkeerplek op die perseel. Dis skuil op 'n erf in Westville sowat 15 km vanaf Durban se middestad...

10% af Aanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Woodside

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Daar is 4 suites, Daisy, Ivy, Hibiscus en Rose, wat elkeen 'n privaat ingang en 'n patio het. Daisy en Ivy kan ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Woodside

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Woodside

Haven House is ’n lieflike B&B in die klein, luukse voorstad Cowies Hill. Dit bied gerieflike verblyf in ’n rustige area. Toegang word deur ’n sperboom verkry. Die perseel het ook elektriese omheining en toega...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Woodside

Sunset on Cheshire is aan die voet van Cowies Hill, wat aan Westville grens, geleë en bied gemaklike, private verblyf vir sake- en ontspanningsreisigers. Hierdie B&B bied verblyf in 2 individueel versierde suites ...

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Woodside

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Vanaf
R949
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Woodside

18 Burlington is gerieflike geleë net 'n entjie van Westville Road af, in die hartjie van Sentraal-Westville. Ons het 6 B&B-kamers in 'n stylvolle dubbelverdiepinghuis, 'n losstaande konferensielokaal met sitplek v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Woodside akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za