Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Woodstock

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Woodstock van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodstock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodstock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodstock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodstock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodstock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodstock

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Belladonna 20B by CTHA is ’n sonnige eateljee-woonstel op die grondvedieping met ’n balkon. Die woonstel het 2 houtbanke en ’n etenstafel waar gaste heerlik kan ontspan. Dis in ’n sekuriteitskompleks geleë ...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Elegant Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë langsaan die KIKS en om die draai vanaf restaurante, winkels en ander sake- en ontspanningsgeriewe...

Vanaf
R816
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Chic Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal net oorkant die CTICC en net om die hoek van verskeie restaurante, winkels en ander plekke van belang. Di...

Vanaf
R898
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Charming Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë oorkant die KIKS en naby restaurante, winkels en ander besighede en ontspanningsgeriewe. Die wo...

Vanaf
R4 685
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Aandbloem Residence is 'n gerieflik gemeubileerde tripelverdiepinghuis met slaapplek vir 5 gaste. Die ruim huis het 3 verdiepings en lieflike uitsigte oor die stad, hawe en Tafelberg van die straat af. Die eerste ...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Thirty Keys Hotel bied gerieflike verblyf in 'n eko-vriendelike hotel in Pier Place in die hartjie van Kaapstad se besige middestad. Dié hotel het kurk-vloerteëls, handgemaakte bamboesmeubels en dubbelglas wat ger...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Diplomat 115 is 'n selfsorgwoonstel in die sentrale sakedistrik van Stad Kaapstad. Die verblyf is op die 11de vloer van 'n woonstelblok in die Tulbagh Square geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieganger...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

116 The Diplomat is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se middestad - ’n area wat altyd besig is as gevolg van sake-aktiwiteite, sosiale gebeure en nagtelike uitstappies. Met verskeie koffiewinkels, restaur...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

1009 Fountains Hotel is in Kaapstad se sentrale sakegebied geleë. Dié selfsorgwoonstel in 1009 Fountains Hotel is lekker naby die bedrywige Thibault- en St. George's-plein, en daar is verskeie koffiewinkels en res...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapse middestad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie wat steeds naby aan verskeie doendin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Woodstock akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za