Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Woodstock

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Woodstock van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodstock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodstock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodstock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodstock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodstock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodstock

Vanaf
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapse middestad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie wat steeds naby aan verskeie doendin...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountains 1104 is in Kaapstad se middestad geleë en dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die 11de verdieping. Dit kyk oor die stad, hawe en Tafelberg. Die kamers is gerieflik ingerig en beskik elkeen oor 'n dubbel...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountains Hotel and Conference Centre is geleë in die onderdorp van Kaapstad, binne loopafstand van die stad se menige besienswaardighede, en bied die al die dienste en fasiliteite wat jy sal verwag van 'n hotel in...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Fountains 1105 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is op...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Fountains 910A is ’n ruim selfsorgwoonstel op die negende verdieping van die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamer en ’n oop...

Vanaf
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountain Suite 901 by CTHA is ’n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Dié gebou is ideaal naby verskeie besienswaardighede in en rondom die middestad geleë. Hierdie smaakvol versier...

10% af Aanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Welkom by Afribode Fountain Fever ateljee-woonstel in die Fountains Apartment Hotel. Soos mens by die perseel instap is daar 'n pragtige fonteine, omring deur palmbome, wat jou verwelkom vir 'n vakansie of sakereis ...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Fountains 815 is 'n moderne selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers in die Fountains Hotel. Palmbome en fonteine ??begroet jou wanneer jy arriveer. Die atmosfeer is ontspanne, terwyl die luukse de...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

City Gem is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die Hyde Park-woonstelkompleks in die middestad. Dis stapafstand vanaf die V&A Waterfront en die KIKS. Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oo...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Apartment Louis is 'n stylvolle eenslaapkamer-woonstel in die Mutual Heights-gebou in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is op verskillende vlakke geleë wat afsonderlike ruimtes in die woonstel skep. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Woodstock akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za