Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Woodstock

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Woodstock bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 5 resensies.

Woodstock

The Wex 831

"Woodstock is near the centre of Cape Town where all the activities are, very well located. Just a very busy street and for us not being from Cape Town it created unease. We could Uber where we wanted to go and that made us feel safer."

Woodstock

Wish U Were Here

"Woodstock is 'n wonderlike plek om 'n Saterdag te spandeer. "

Woodstock

Wish U Were Here

"Daar is 'n sterk kultuur in terme van herwinning en handgemaakte "crafts" wat baie opwindend is. Die stigma van "dodgy" moet nog bietjie gebreek word maar hulle is goed oppad. Het baie geïnspireerd gevoel na ons besoek."

Woodstock

Wish U Were Here

"Lekker kuierplekkies rondom the Old Biscuit Mill. Hou ook van hulle meubel- en dekorwinkeltjies in die omgewing."

Woodstock

Wish U Were Here

"It is a up-and-coming area in Cape Town and is busy getting a very good reputation as the Biscuit Mill and Woodstock Exchange is all nearby. Very hipster and modern designer vibes and attractions. "

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem