Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van World's View

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van World's View van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy World's View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in World's View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van World's View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as World's View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

World's View Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in World's view

Bancroft B&B is in die beboste, lowergroen heuwels van Hilton, bokant Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Ons bied 3 uiters gerieflike B&B-suites. Die Gesin-suite kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is ...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in World's view

Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Verblyf word gebied ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf World's View

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Villa Santaurio bied gerieflike selfsorgverblyf in die eg plattelandse dorpie, Hilton, hoog teen die berge buite Pietermaritzburg in die Natalse Middellande. Ons bied verblyf in 2 gemeubileerde eenhede, toegerus ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

The Cottage On the Green is in World's View, Pietermaritzburg en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkel, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het 2 slaapkamers...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Safari Lodge is 'n 4-ster-gegradeerde instansie. Ons luukse grasdak-B&B het 4 slaapkamers en is op 'n groot perseel met pragtige tuine geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en 'n gemaklike stapafstand va...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton View is 'n paleisagtige huis in Hilton met 'n uitsig van die Drakensberge en die Karkloofberge. Hilton is die poort na die gewilde Midlands Kronkeling. Geniet die vars lug van die heuwels bo Pietermaritzburg....

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

IsiKhoma-Khoma is in 'n lowerryke voorstad in die bekoorlike plattelandse dorpie Hilton geleë. Die skilderagtige Middellandse Kronkeling bied gehalte kuns, kunsvlyt, restaurante, deli's en talle werkswinkels en gew...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Oak Park

Geleë teen die agtergrond van die rustige woude van die Fercliff Natuurreservaat, met 'n uitsig oor Pietermaritzburg, bied Victoria Gastehuis beide bekostigbare bed en ontbyt akkommodasie, sowel as die gerief van S...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Bella Vista - Cachai bied selfsorgverblyf in 'n mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Die dorp spog met ongekende natuurskoon, pragtige dorpies in en om die stad en 'n wonderlike kunsroete om te verken. Verbly...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

The Hilton B&B is 'n gastehuis in Hilton, 11 km van die hartjie van Pietermaritzburg af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 5 s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die World's view akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za