Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Yellow Sands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Yellow Sands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Yellow Sands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Yellow Sands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Yellow Sands Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Yellow Sands

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glengariff, Buffelstad

Shipwreck View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers op die strandfront van Yellowsands in die Kwelera-area aan die Wildekus. Die Yellow Sands-strand is pragtig, privaat en veilig en is naby die Kwelera-...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glengariff, Buffelstad

Makulu Manzi is 'n selfsorg-vakansiehuis in Glengariff met onbelemmerde uitsigte oor die see. Die huis is semi-vrystaande van die hoofhuis, en heeltemal privaat met 'n aparte ingang en sy eie dek. Daar is net 'n voe...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glengariff, Buffelstad

Glen View Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n koppie in die kusdorpie Glengariff, Oos-Londen. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf ver verwyder van die stad se gejaag. Die kothuis is smaa...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glengariff, Buffelstad

Casli's Cottage is 'n huis wat verdeel is in 3 selfsorg-eenhede. Die unieke ontwerp van die huis gee aan gaste die opsie om aparte eenhede of die hele huis te huur (al 3 eenhede). Dit bied aan verskeie gesinne, groe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Glengariff, Buffelstad

Glengarriff Lodge bied B&B minder as 200 van die strand af in Glen Gariff. Dié lodge is ook lekker naby verskeie doendinge in die omgewing. Al 6 ons kamers is individueel versier. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glengariff, Buffelstad

The Aloe House bied 1 selfsorg-eenheid en 2 B&B-gastekamers aan gaste. Die uitsig oor die rivier is onoortreflik en die volop diere sluit visarende en wild soos vlakvark, bosbok, blesbok en Impala in. Verblyf besk...

20% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glengariff, Buffelstad

The Dune is 'n pragtige selfsorghuis op die Balugha Rivierlandgoed naby Glen Gariff net buite Oos-Londen in die Oos-Kaap. Dié landgoed is naby die rivier, strand, winkels, koffiewinkels, restaurante en wildreservat...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

204 on Panorama is 'n selfsorg-gastehuis wat deel vorm van die eienaar se huis, maar dit is apart van die huis en het sy eie ingang. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Oord in Amathole-distrik, Grens Area

Areena Riverside Resort is aan die oewer van die Kwelera-getyrivier, 23 km oos van Oos-Londen se stadskern aan die begin van die Wildekus, geleë. Ed en Karen Rathbone se droom om 'n unieke gesinsoord te skep het s...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

The Bay Place is 'n moderne dubbelverdieping-selfsorghuis op die Glen Navar-landgoed naby die Ooskus-oorde net buite Oos-Londen op pad na die Wildekus. Die huis is net 25 minute se ry vanaf Oos-Londen en 10 minute s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za