Geverifieerde Resensie

Yzerfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 729 resensies.

Yzerfontein

Oppi See

"Baie mooi dorpie by die see."

Yzerfontein

Kariza

"Baie lekker "vibe" - net jammer die Strandkombuis was toe, maar Kajaiki se restaurant is uitstekend."

Yzerfontein

Maartblom Gastehuis

"Veilige en skoon kusdorp."

Yzerfontein

Paradijs Sig

"Yzerfontein is als en nog meer."

Yzerfontein

Raaswater

"Hier wil ons eendag aftree. Daar is nie nog 'n plek met so 'n vriendelike, rustige atmosfeer nie. En die kilometers wit, skoon strande waar ons in veiligheid kon stap. Die Spar en al die ander interessante winkels kan in al jou behoeftes voorsien."

Yzerfontein

The Dunes on Mile 16

"Really restful area."

Yzerfontein

21 on Bakoond

"Yzerfontein is 'n baie netjiese, skoon dorp met 'n pragtige, lang strand en luukse verblyf."

Yzerfontein

Paradijs Sig

"The beach is literally right there and with a cold breeze after a hot day on the beach makes it even more worthwhile."

Yzerfontein

83 Dassen Island

"Yzerfontein is 'n juweel van 'n bestemming."

Yzerfontein

Paradijs Sig

"Mooi en vriendelik dorp - alle geriewe is beskikbaar. Ons was mid-week daar en was oral goed ontvang."

Yzerfontein

64 Atlantic Drive

"Very nice, relaxing and quiet place with beautiful scenery."

Yzerfontein

Dolfin House

"Beautiful, chilled, quiet town, very nice to relax in."

Yzerfontein

Pikant

"Wow, 'n fantastiese bestemming. Die veiligheid en rustigheid is uiters belangrik en ons geniet dit verskriklik. Ek sal beslis vroegtydig bespreek vir langer verblyf. Ek beveel dit aan vir enige vakansie. Dis pragtig, skoon, natuurskoon. Kombineer die oseaan met die plante en diereryk, is Yzerfontein beslis 'n wenner. 100% vir Yzerfontein. Dit was fantasties!"

Yzerfontein

Fairview

"Super neighbourhood and we felt very safe."

Yzerfontein

Nautilus

"Great restaurant, Lulo's on the beachfront."

Yzerfontein

Mossel is the Yzerfontein Gem

"Fantastiese plek en onverwags groot met lieflike huise."

Yzerfontein

Oppi See

"Made my wife and me fall in love with Yzerfortein."

Yzerfontein

Kelkiewyn

"Nou weet ek waar ek wil aftree."

Yzerfontein

Paradijs Sig

"Die juweel van die Weskus."

Yzerfontein

Pearl Haven

"Yzerfontein is a great location. The only downside is that for bachelor parties, the pubs and bars don't allow for it, even though we phoned ahead of time to tell them that we wouldn't be loud or cause any trouble. Despite that, I would still come back for more visits to Yzerfontein."

Yzerfontein

Voetjieshang

"It will be a pity if it gets too developed, as it will lose that small fishing village feel which it once had, which was very special."

Yzerfontein

Maartblom Gastehuis

"Pragtige, veilige dorp met 'n winkel wat selfs tot laat oop is."

Yzerfontein

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Kom voor as 'n baie veilige dorp. Baie skoon dorp. Het die Kaapse Klopse by die Spar baie geniet, vir ons van Gauteng, 'n hoogtepunt."

Yzerfontein

Raaswater

"Strande ongelooflik skoon en 'n fees vir stappers."

Yzerfontein

Sea-Salter

"Yzerfontein het vele verskuilde 'skatte'! Jy ontdek elke keer iets meer as die vorige keer. Die sonsondergange is nou maar net die mooiste."

Yzerfontein

Emmaus-On-Sea

"The 16 mile (25 km) beach is great for long walks or just for a dip in the water. Suitable for surfing or body boarding. We didn't try the local restaurants. A little mall is at the entrance of the housing area which includes a big Spar and a barber. The ABSA ATM is across the street. Even closer to our accommodation was a petrol station and a range of shops including a pharmacy. There is a harbour in Yzerfontein. The drive there is quite nice. Langebaan is 43 mins drive from Yzerfontein. We drove there to visit the Shark Bay hotel, watch the kite surfers on the lagoon and to have lunch at the Roxy Beach restaurant. There are a few small restaurants along the main beach."

Yzerfontein

Chez James

"Beautiful and peaceful with lovely beach."

Yzerfontein

Kalahari & Namib Cottages

"Baie rustige, netjiese en stil plek."

Yzerfontein

Amazing Seaview

"Pragtige vakansiebestemming teen die Weskus en naby Kaapstad."

Yzerfontein

Kalahari & Namib Cottages

"Net min restaurante."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang