Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 729 reviews.
"Value for money. The most beautiful place I've ever seen. Safe and clean. Will definitely go back to Yzerfontein."
"Yzerfontein kruip sommer vinnig diep in jou hart en die vriendelikheid van die inwoners kry jy nêrens anders nie. Dis waarlik die mooiste dorp in ons land."
"Yzerfontein is 'n great dorpie met hope karakter. Dit is nie te ver vanaf Kaapstaf nie en beskik oor al die nodige winkels vir jou alledaagse behoeftes."
"Yzerfontein is baie goed geleë tussen baie besienswaardighede en wynplase. 'n Moet om te besoek."
"Yzerfontein was so bitter lekker. Dit was ons eerste keer en nadat ons verder gegaan het met ons vakansie, het die familie elke keer gesê dat Yzerfontein is die lekkerse plek vir ons familie. Dankie vir julle skoon strand en dorp, asook die mense en die ligging. Ons het veilig gevoel."
"Very friendly town with very helpful community. Love Yzerfontein. Will definitely be coming back."
"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."
"As my kop en hart met mekaar worstel, sal dit beslis 'n opsie wees om te gaan vrede vind."
"Dis 'n dorp waar jy veilig voel en mense is baie vriendelik. Ons tipe vakansiedorp, met eetplekke en 'n Spar, waar jy alles kan kry wat jy van 'n selfsorgvakansie nodig het."