Indien jy Zambezi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Zambezi.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zambezi Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zambezi accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Zambezi akkommodasie
Bladsy 2 - 19 lekke plekke om te bly
Lianshulu Bush Lodge spog met 'n unieke ligging langs die rivier in Zambezi wat 'n ware safari-ervaring in Afrika se bos bied. Die verblyf...
Lianshulu Lodge is op 'n privaat konsessie in die Muduu Nasionale Park in Namibië. Die lodge is in die oostelike deel van die Caprivi en spo...
Die Caprivi Mutoya Lodge and Campsite is 'n intieme lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in 'n klein riviervallei op die walle va...
Kazondwe Camp and Lodge bied verblyf in 'n klein en unieke lodge in Ngonga in Namibië. Verblyf bestaan uit 'n kampeerterrein, tentverblyf ...
Sharwimbo River Camp is op die oewer van die Kwandorivier wat Botswana en Namibië skei in die Caprivi-streek. Dit bied gehalteverblyf aan 'n...
Caprivi Houseboat Safari Lodge is aan die oewer van die Zambezirivier net 5 km vanaf Katimo Mulilo. Gaste kan kies tussen 'n tent-eenheid e...
Serondela Lodge is aan die Namibiese oewer van die Choberivier geleë oorkant die bekende Chobe Nasionale Park wat noue ontmoetings met wild ...
Zambezi Mubala Campsite is op die oewer van die Zambezirivier in 'n ruigte met bome. Die kampeerplek is ideaal vir tradisionele kampeerders ...
Namushasha River Campsite is 24,8 km suid van Kongola in Namibië. Die kampeerterrein is op ’n grasperk onder ou bome naby die Kwadorivier. ...
Nkasa Lupala Tented Lodge bied avontuur in aan die voet van die Nkasa Lupala Nasionale Park vir tot 22 gaste! Kom geniet die luukse verblyf ...