Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy 16 Mile Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby 16 Mile Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van 16 Mile Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby 16 Mile Beach

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Yzerfontein, Swartland

Strandkombuis is 'n juweel aan die Weskus en skuil in die duine tussen 'n natuurreservaat en die strand in Yzerfontein. Strandkombuis bied B&B-verblyf, het 'n restaurant en is ook ideaal vir troues en ander geleenth...

Vanaf
R3 680
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Rooisee is 'n bekoorlike, afgewitte strandkothuis op 'n privaat plaas in die Weskusdorpie Yzerfontein. Dié kothuis het direkte toegang tot die strand en het 'n privaat houtdek bo-op die strand se duine wat via trap...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Laslappie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n genoeglike huis in Yzerfontein, binne stapafstand van die strand. Die huis is in die Mile 16-sekuriteitslandgoed geleë, op die randjie van die Yzerfontein Natuurreser...

Vanaf
R1 810
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

16 Mile No 19 is in die Mile 16 Landgoed in Yzerfontein en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis be...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Stywelyne is 'n lieflike vakansiehuis vir 8 gaste in die Mile 16 Beach Estate in Yzerfontein, sowat 50 m van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en storte. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Kelkiewyn is 'n lieflike vakansiehuis ideaal vir gesinne van 8 gaste, 6 volwassenes en 2 kinders, en is in die Mile 16 Beach-landgoed, net 200 m vanaf die see in Yzerfontein. Hierdie ruim huis beskik oor 4 slaapkam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

No17 on Mile16 is geleë op die pragtige Sestienmylstrand in Yzerfontein. Dit is Suid-Afrika se langste stuk strand wat vanaf die dorp se hoofstrand tot by die begin van Weskus Nasionale Park strek. Die dubbelverdi...

Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Mile 16 Private Beach Estate is in die klein hawe-dorpie Yzerfontein geleë. Hierdie huis is 'n ideale familiehuis in die stil en rustige Weskus-dorpie wat vir sy 16 myl-strand in die rigting van die Weskus Nasional...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Yzerfontein at Skilpad Crescent is 'n selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein met 'n pragtige uitsig oor die natuurreservaat en soutpan. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers met i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Yzerfontein, Swartland

Kalahari & Namib Cottages is langs die Weskus Nasionale Park, net 5 minute se stap vanaf die strand, restaurante, kroeë, skoonheids- en haarsalonne, koffiewinkel en klubhuis. Elke kothuis is volledig toegerus en h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 3584 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]