Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy A Food & Wine Affair At Lourensford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby A Food & Wine Affair At Lourensford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van A Food & Wine Affair At Lourensford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby A Food & Wine Affair At Lourensford

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Robins Rest bied verblyf op die eienaar se perseel in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorp wat deur majestueuse berge en wingerd omring word. Dit bied ook pragtige uitsigte oor die see en strande. Robins Rest is in die ...

20% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Albourne Boutique Guest House bied 'n verskeidenheid ruim en goed ingerigte suites op 'n groot perseel met lowerryke tuine. Dit is net 'n entjie se ry van verskeie geriewe en besienswaardighede af geleë wat Erinval...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Barnacle Tree is 'n selfsorgkothuis op 'n privaat woonerf. Dié kothuis deel 'n inrit met die ander inwoners op die perseel en het 'n tuintjie, en is heeltemal ommuur vir gaste se privaatheid. Die 30 m²-kothuis is ...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rome Glen, Wes-Kaap

Villa with a View is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 in Rome Glen. Dié eenheid is op die onderste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapareas. Die hoofslaaparea is in die oopplan-leefarea en het 'n koni...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

15 Gabbro Place is 'n selfsorg woonstel in die Boskloof Eko Landgoed. Dis 'n grondvloer-eenheid waarvan die kombuisie oor 'n yskas, mikrogolf en induksieplaat beskik. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank....

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Rome Homestead Guest House is op 'n privaat landgoed in Rome Glen in Somerset-Wes geleë en bied verblyf in groot gastekamers. Dié Kaaps-Hollandse herehuis is perfek vir gaste op soek na 'n gerieflike naweekwegbree...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Somerset Sights B&B is 'n smaakvol versierde gastehuis in Somerset-Wes. Hierdie instansie is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die omtrek. Verblyf by Somerset Sights B&B bestaan uit 3 gaste-suites ...

SPAAR 30%
VanafR550
R385
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

35 on Abbey is 'n selfsorg-eenheid in die Cherrywood Gardens-woonbuurt in Somerset-Wes. Dié woonbuurt bied pragtige uitsigte op die Hottentots-Hollandberge en dis stapafstand van die Vergelegen Medi-Clinic af. Di...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Kade Cottage is 'n ruim selfsorg-eenheid wat in die hartjie van Somerset-Wes geleë is. Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 mense en dis na aan die Stellenbosch-wynplase en die pragtige strande van Gordonsba...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Blue Crane Guest House bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes die Kaapse Wynlande. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die gastehuis word deur die eienaars, Brigitte en Werner Pagels, bestuur en is al oop...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 5778 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za