Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy A Food & Wine Affair At Lourensford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby A Food & Wine Affair At Lourensford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van A Food & Wine Affair At Lourensford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby A Food & Wine Affair At Lourensford

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Candy Lee Accommodation - Candy is 'n selfsorg-suite vir gaste op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die erf is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 15 minute se ry van die Stellenbosch Vli...

Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Hierdie hotel in Somerset-Wes is heeltemal opgeknap en staan in 'n gul, groen dorpie in die Wes-Kaap. Dit is teen die hange van die Helderberg geleë met 'n uitsig oor Valsbaai en die Hottentots-Hollandberge. Elke...

40% af Aanbod!
VanafR2 500
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Spanish Farm Guest Lodge bied 'n wonderlike, rustige atmosfeer met tipiese, hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die lodge is teen die hellings van die Helderberg geleë met uitsigte op die Hottentots-Hollandberge, ...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Cozy Inn is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Somerset-Wes. Dit is ideaal vir 1 persoon of 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie naby verskeie geriewe. Die kamer het 'n privaat ingang, is s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Scotties bied bekostigbare verblyf wat ten volle toegerus is vir al jou selfsorgbehoeftes. Ons is in 'n afgesonderde tuin aan die voet van die Helderberge geleë. Scotties is net 30 minute van Kaapstad af en 20 minu...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

African Dreams Guesthouse is in 'n stil en toonaangewende woonbuurt van Somerset-Wes, hoog teen die Helderberg in die Kaapse wynstreek. Die instansie is in 'n tropiese tuin met 'n magdom voëls geleë. Verblyf word...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Cloudscape is in die pragtige Helderbergvallei in Somerset-Wes naby Kaapstad en Stellenbosch. Dit bied 'n skouspelagtige uitsig op die Hottentots-Hollandberge in 'n rustige area en is die perfekte plek om jou batter...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Milas Place bied B&B-verblyf in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Ons bied 4 kamers wat elk uniek en smaakvol ingerig is. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis in Somerset-Wes. Dié eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf 'n winkelsentrum, hospitale en 'n verskeidenheid wynlandgoedere af. Die Kothuis bied slaapplek aan 2 volwassen...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

KaapsePracht is 'n moderne gastehuis in die pragtige dorp Somerset-Wes. Dit is in 'n rustige woonbuurt geleë aan die voet van die Helderberge en is net 20 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verbl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 5826 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za