Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy A Food & Wine Affair At Lourensford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby A Food & Wine Affair At Lourensford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van A Food & Wine Affair At Lourensford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby A Food & Wine Affair At Lourensford

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

View From Above is 'n selfsorg-vakansiehuis teen Helderberg se hange. Die huis het 'n pragtige uitsig oor Somerset-Wes en die see in die verte. View From Above het slaapplek vir 11 gaste in 2 eenhede. Elke eenheid ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Tranquillity on Coldicott is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die eenheid is volledig gemeubileer en dit het sy eie ingang, 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelb...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Villa Vista bied gehalteverblyf in 'n weelderige buurt in Somerset-Wes en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die strand, wynplase, doending...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Condia is in Somerset-Wes in 'n stil, gegoede woonbuurt met pragtige uitsigte op die Helderberg- en Hottentotsholland bergreekse. Dis naby verskeie restaurante, strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonste...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenway Rise, Wes-Kaap

Coronation Avenue is 'n selfsorghuis in die middel van Somerset-Wes net buite Kaapstad. Die huis is ideaal vir 'n gerieflike vakansie of vir sakereisigers. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapka...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

SomerZicht is die ideale bestemming vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid, styl, gerief en onoortreflike gasvryheid waardeer. Ons is in 'n stil boomryke omgewing in Somerset-Wes geleë, en spog met die mooist...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Qiqaboo Farm Cottage is op ’n wyn- en olyfplaas in die hartjie van Helderberg geleë en word omring deur die Hottentots Hollandberge. Dit is ’n uitstekende beginpunt vanwaar jy Kaasptad, Stellenbosch, Franschhoe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

37 Bridgewater Road bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 smaakvol versierde grondverdieping-woonstelle op ’n residensiële perseel in Bridgebank, Somerset-Wes. Die perseel is naby die pragtige strande van Strand e...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenway Rise, Wes-Kaap

Private Paradise is 'n selfsorgwonstel wat op die eienaar se perseel in Greenway Rise, Somerset-Wes geleë is. Dit is naby verskeie besienswaardighede in die omtrek en ongeveer 32,5 km vanaf Kaapstad Internasionale ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 5826 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za