Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Abraham Esau Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Abraham Esau Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Abraham Esau Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Abraham Esau Hospital

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Calvinia, Noord-Kaap

Katryns bied bekoorlike B&B-verblyf in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid en heerlike etes kan geniet. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis het 8 gastekamers wat elk '...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Calvinia, Noord-Kaap

Akkerdam B&B is in Calvinia aan die voet van die Hantamberge, halfpad tussen Kaapstad en Upington. Verblyf word gebied in 4 individuele kamers met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Tontelbossie is 'n selfsorg-eenheid op die hoek van Malan- en De Villiers-straat 25 in Calvinia. Die huisie is een van 2 huise op die perseel en is geskik vir 'n gesin van 6. Let daarop dat die ontvangs by Die Ou La...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Accredo Guesthouse is in Calvinia geleë. Dié gastehuis het 2 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens. As net 1 kamer bespreek word, kan die res van die huis nie bespreek word nie om privaatheid te ver...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Die Windpomp Cottage is ’n gerieflike semi-skakelhuis met 1 slaapkamer wat aan die buitewyke van Calvinia geleë is. Calvinia is welbekend vir sy Vleisfees en reuseposbus in die middedorp. Die eenheid is ideaal vi...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden is 5 ure se ry vanaf Kaapstad en 5 ure se ry na Upington. Dit is 'n wonderlike naweekwegbreek of 'n oornagstop. Die verblyf is 'n selfsorg-eenheid met 'n kombuisie en lugversorging. Daar is 3 ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Calvinia, Noord-Kaap

Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiedenis en is onlangs opgeknap met moderne geriewe om gemaklike verblyf aan reisigers te bied. Die kam...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Ons bied selfsorgkamers en kamers op 'n B&B-basis aan. Dit is die ideale oorstopplek vir gaste wat op pad is na Upington of Kaapstad. Die dub...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadslewe of onderweg is na die Kgalagadi. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-dubbelkamers en ...

Vanaf
R710
per nag, vir 1
B&B in Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge. Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 91 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za