Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Abraham Esau Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Abraham Esau Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Abraham Esau Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Abraham Esau Hospital

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Accredo Guesthouse 2 is 'n gastehuis met 3 slaapkamers in Calvinia. Elke kamer het 'n dubbelbed of enkelbeddens en sommige kamers het lugversorging, terwyl die ander waaiers het. Die kamers deel 'n badkamer. Handdo...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Dorphuis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne. Verblyf word in 12 ...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Tuishuis is in 1970 gebou en is in die Hantam-dorpie, Calvinia geleë. Dis halfpad tussen Kaapstad en Upington, onderweg na die Kgalagadi. Dié huis is geskik vir 'n familie of groep vriende. Die huis het 3 slaapka...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Oos-Kaap

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis. Die gastehuis het 4 en suite-kamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Groendakkies is in die Hantamdorp Calvinia geleë, halfpad tussen Kaapstad en Upington op die roete na die Kgalagadi. Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. All...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Calvinia, Noord-Kaap

Gaste wat Tankwa Lodge besoek word met plattelandse gasvryheid verwelkom. Neem asseblief kennis dat gaste by Calvinia Hotel (verder af in die pad) moet inklok en die sleutels optel. Die lodge het 24 kamers. Elke ka...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n g...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Die ideale, rustige toevlugsoord en 'n plek om te ontspan in die Karoo. Die Hok is in die klein, gasvrye plaasdorpie van Calvinia geleë. Dit is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Upington. Gaste kan hier op die st...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tankwa Karoo, Noord-Kaap

Kalkgat Avontuur Plaas is net 7 km van Calvinia af in die Hantam-streek geleë en bied gaste die geleentheid om op 'n stil en rustige plaas te bly wat 'n diverse reeks doendinge bied. Gaste kan kan een van die kame...

Vanaf
R1 615
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis is 'n pas opgeknapte plaashuis net 44 km buite Calvinia. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil ontsnap van die daaglikse gejaag. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 90 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za