Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Access Park, Kenilworth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Access Park, Kenilworth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Access Park, Kenilworth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Access Park, Kenilworth

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Simply B Rondebosch is in Rondebosch, Kaapstad geleë. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers wat gesellig wil oornag. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 6Elke eenheid het 'n en suite-badkamer me...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Churchaven Loft is ’n selfsorg-eenheid in ’n stil pad in Claremont. Die kompleks is langs die Arderne Tuine en naby Cavendish Square, ’n mall met ’n bioskoop, kruidenierswarewinkel, verskeie restaurante en k...

Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Heseldon Place is 'n luukse dubbelverdiepinghuis. Dit is geleë in die hartjie van Rondebosch se Golden Mile en is 'n veilige, privaat en gerieflike wegbreekplek vir 'n vakansie in die Kaap. Ons het 3 slaapkamers ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaap...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Tilla's Place bied verblyf in 'n volledig toegeruste selfsorg-gastehuis. Slaapplek vir altesaam 8 gaste is beskikbaar, en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat Kaapstad kom verken. Die huis het 4 slaapkame...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Oakvale Lodge is in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonbuurt is sentraal geleë en bied maklike toegang tot die M3 en die M5. Verblyf word in 2 elegante suites gebied. Albei suites het 'n koninggrootte-bed en 'n en sui...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch East, Wes-Kaap

Suburban Lodge is in die stil, vriendelike voorstad Rondebosch-Oos in Kaapstad geleë met 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg. Ons is sentraal geleë net 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die midd...

Vanaf
R625
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 5555 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za