Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Access Park, Kenilworth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Access Park, Kenilworth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Access Park, Kenilworth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Access Park, Kenilworth

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Enhance Cottage bied volledig gemeubeleerde akkommodasie met selfsorgfasiliteite vir 2 persone. Die kothuis staan op die veilige perseel van 'n tandheelkundige praktyk in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

The Lemon Tree Guest House bied verblyf asook ontbyt, en is in die hartjie van Nuweland in Kaapstad geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Cavendish-winkels...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Roodenburg House 1882 is 'n luukse gastehuis wat oorspronklik in 1882 gebou is. Dit is in die lowerryke voorstad Rondebosch geleë en bied fantastiese berguitsigte. Dit is ook net 'n kort entjie se ry van plaaslike ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Hierdie pragtige woonstel kyk oor die berge uit. Dit is gerieflik onder Tafelberg geleë, naby aan al die geriewe soos restaurante, winkelsentrums, Die Universiteit van Kaapstad, Kaapstad se sakekern en ook binne st...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

House Constance is in Claremont, 'n boomryke voorstad in Kaapstad, geleë en is ook lekker naby openbare vervoer en hoofroetes. House Constance is 'n elegante, luukse selfsorghuis met 3 dubbelkamers op die boonste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 900
R2 610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Oak Haven is 'n eenslaapkamerhuis in die lowerryke voorstad Rondebosch in Kaapstad. Die huis is naby die Rondebosch Meent, skole, Nuweland-rugbystadion en Kelvin Grove Club. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Olive Tree House Apartments bied bekoorlike eenhede op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om oor te slaap, naby 'n verskeidenheid besi...

Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

Questenberg Boutique Guest House is in Claremont en bied verblyf in 'n elegante gastehuis met berguitsigte. Die gastehuis is die ideale plek vir paartjies, vakansie- en sakereisigers. Verblyf is beskikbaar in 6 kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 5569 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za