Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Access Park, Kenilworth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Access Park, Kenilworth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Access Park, Kenilworth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Access Park, Kenilworth

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Newlands Flatlet is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom. Dis in die lowerryke Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Die eiendom is ideaal naby Nuweland Rugby- en Krieketstadions geleë. Die eenheid ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Rondebosch Family Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Albion Court-kompleks geleë. Albion Court is in die stil en groen woonbuurt, Rondebosch, naby Cavendish Square, Universiteit van Kaapstad, Rhodes-ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

The Wendy House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel het. Dit is in 'n stil en veilige omgewing in Rondebosch geleë en dit is ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Rejuve Self-catering Apartment is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die Albion Court-kompleks aan die voet van Tafelberg. Dit het 'n sentrale ligging naby Rondebosch, die Baxter-teater, Rhodes Gedenkteken, UCT, Cave...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Acorn Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Claremont. Die kothuis is gerieflik geleë, stapafstand van Cavendish Square Inkopiesentrum, Virgin Active Claremont en koffiewinkels en restaurante ...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in Rondebosch. Dié elegante huis is in ’n stil cul-de-sac en bied ’n uitsig op die agterkant v...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad. Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeri...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hierdie lieflike tuinwoonstel het al die nodigste selfsorg-geriewe en bied B&B-verblyf op versoek. Die woonstel het slaapplek ir 2 volwassenes en 3 kinders of 4 volwassenes. Die eenheid het 1 ruim slaapkamer met 'n...

Vanaf
R2 128
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Glencoy is 'n selfsorg-gastehuis in 'n stil woonbuurt in Claremont. Die gastehuis se ligging is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. 'n Ekstra kamer kan by die Jasmine-ateljee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 5569 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za